Skip to content

Ramathuba van die ANC belowe werkgeleenthede, armoedeverligting en verantwoordbaarheid [KLANK]

# Die voorsitter van die ANC en premier in Limpopo Phophi Ramathuba sê die party sal Nelson Mandela se nalatenskap eer deur werk te skep, armoede te verminder en dienslewering te verbeter. Ramathuba het ondersteuners by die ANC Mandela Legacy-saamtrek in Sibasa, Limpopo, toegespreek en gesê sommige ontplooide amptenare is skuldig aan swak dienslewering. Sy het gewaarsku dat onderpresterende munisipale leiers teruggeroep sal word en gesê die ANC sal altyd die behoeftes van arm gemeenskappe bo individuele ampsdraers stel:

ENG-RamathubaOnServices