# Die veteraan Suid-Afrikaanse akteur Seputla Sebogodi word vandag in Ga-Mothapo buite Polokwane in Limpopo ter ruste gelê. Die 63-jarige is verlede week weens diabete-verwante probleme oorlede. Sebogodi, veral bekend vir sy rol as Kenneth Mashaba in Generations, het ‘n voortreflike televisie- en teaterloopbaan gehad, met produksies soos Scandal, Suburban Bliss en The Rivonia Trial. […]
# Veteran South African actor Seputla Sebogodi is being laid to rest today at Ga-Mothapo outside Polokwane in Limpopo. The 63-year-old died last week from diabetes-related complications. Best known for his role as Kenneth Mashaba in Generations, Sebogodi enjoyed a distinguished career in television and theatre, featuring in productions including Scandal, Suburban Bliss and The […]
Die EFF stel die naweek amptelik sy 2026 Plaaslike Verkiesingsmanifes in Limpopo bekend. Die party se sekretaris-generaal Marshall Dlamini het aan die SABC gesê munisipaliteite is geïdentifiseer met die doel om oorwinnings te behaal. Hy sê die party sal ook burgemeesterskandidate in sleutelgebiede bekend maak:
# The EFF is officially launching its 2026 Local Government Elections manifesto in Limpopo this weekend. Secretary-general Marshall Dlamini told the SABC that they have identified strategic municipalities with the aim to secure victories. He says the party will also unveil mayoral candidates in key areas:
# Werknemers van De Beers se Venetia-myn in Alldays, Limpopo, is bekommerd oor moontlike werkverliese nadat die onderneming besluit het om produksie vir twee jaar op te skort. Die stap stel meer as een-duisend-200 werksgeleenthede in gevaar in die grootste diamantmyn in Suid-Afrika. Sekere werknemers het reeds Artikel 189A-kennisgewings ontvang, wat tot afleggings kan lei. […]
# Workers at De Beers’ Venetia Mine in Alldays, Limpopo, are concerned of possible job losses following the company’s decision to suspend production for two years. The move has placed more than one-thousand-200 jobs at risk at South Africa’s largest diamond mine. Some employees have already received Section 189A notices, which could lead to retrenchments. […]
# Die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, het die raad van die Universiteit van Venda in Limpopo ingelig hy gaan ‘n onafhanklike assessor aanstel weens toenemende kommer oor bestuur. Dit volg op onopgeloste bewerings teen die visekanselier en die bedryfshoof, en verslae rakende hul voorlopige skorsing. Woordvoerder Matshepo Seedat sê die assessor sal ondersoek […]
# Minister of Higher Education Buti Manamela has notified the council of the University of Venda in Limpopo of the appointment of an independent assessor amid escalating governance concerns. This follows unresolved allegations against the vice-chancellor and chief operating official, and reports over their precautionary suspension. Spokesperson Matshepo Seedat says the assessor will investigate the […]
# Limpopo se premier, Phophi Ramathuba, sê die provinsiale regering gaan voort om met wetstoepassingsagentskappe en alle belanghebbendes saam te werk om pogings te versterk om padsterftes te verminder. Dit volg ná ‘n dodelike naweek op die provinsie se paaie, waar twee afsonderlike ongelukke 14 lewens geëis het. Ses mense is beseer. Die regering se […]