# SANParke sê die gebruik van hommeltuie in die Krugerwildtuin in Mpumalanga en Limpopo is streng verbode ingevolge die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Beskermde Gebiede. SANParke waarsku die ongemagtigde gebruik van hommeltuie kan die wild steur en die ervaring vir ander besoekers bederf. Enigiemand wat sonder toestemming ‘n hommeltuig die lug instuur, sal in hegtenis […]
# ʼn Agt-en-dertigjarige Zimbabwiër is op die R-572 naby Dongola Ranch in Limpopo vasgetrek en met een-miljoen-140-duisend-rand beboet omdat hy onwettige immigrante per bus vervoer het. ʼn Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê ʼn Zimbabwies-geregistreerde bus is op die R-521 voorgekeer, maar die bestuurder het probeer vlug. Die voertuig is suksesvol onderskep en wetstoepassers het 76 onwettige […]
# A 38-year-old Zimbabwean was arrested on the R572 road near Dongola Ranch in Limpopo and fined one-million-140-thousand-rand for transporting illegal immigrants by bus. Police spokesperson, Malesela Ledwaba says a Zimbabwean-registered bus was stopped along the R521 road, but the driver attempted to flee. The vehicle was successfully intercepted and law enforcement officers found 76 […]
# AfriForum sê grensbeheer in Suid-Afrika het in duie gestort en dit stel nasionale sekerheid en openbare veiligheid in gevaar. Die burgerregte-organisasie sê meer as 100 gesteelde voertuie is sedert April vanjaar na Mosambiek oor die Kosibaai-grens in KwaZulu-Natal gesmokkel en in Limpopo steek tot ses voertuie elke dag onwettig die grens na Zimbabwe oor. […]
# AfriForum says South Africa’s border control has collapsed, putting national security and public safety at risk. According to the civil rights organisation, over 100 stolen vehicles have been smuggled into Mozambique through Kosi Bay border in KwaZulu-Natal since April this year, while in Limpopo, up to six vehicles cross illegally into Zimbabwe each day. […]
# SANParke vra besoekers aan die Krugerwildtuin om vooraf te bespreek en die reëls na te kom gedurende die skoolvakansie wat tot 21 Julie duur. Woordvoerder JP Louw, sê hekkwotas en tydgleuwe sal toegepas word, met bykomende personeel wat verkeersveiligheid en gedrag monitor. Louw beveel besoekers aan om ritte noukeurig te beplan, aanwysingsborde te respekteer […]
# SANParks has called on visitors to the Kruger National Park to pre-book and observe park rules during the school holidays, ending on 21 July. Spokesperson JP Louw says gate quotas and time slots will be enforced, with extra staff monitoring road safety and conduct. Louw advised tourists to plan trips carefully, respect signage, and […]
# Correctional Services national commissioner, Makgothi Thobakgale, has cautioned corrupt prison officials from aiding prisoners with contraband and electronics. This comes as Thobakgale led an unannounced search at Matatshe Correctional Center in Thohotandoe, Limpopo on Friday night. The operation, targeting the remand centres in the Limpopo, Mpumalanga, and North West Region, aims to curb smuggling […]
# Die nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, het gevangenisbeamptes gewaarsku teen hulp aan gevangenes met smokkelware en elektronika. Dit volg nadat hy Vrydagaand ‘n verrassingsdeursoeking by die Matatshe Korrektiewe Sentrum in Thohoyandou, Limpopo, gelei het. Die operasies, gemik op die aanhoudingsentrums in Limpopo, Mpumalanga en Noordwes, se doel is om smokkelary en onwettige […]