# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het ‘n senior offisier aangewys om die besering van ‘n polisiehond in ‘n polisie-opleidings- en veeartsenykundige gerief in Limpopo te ondersoek. Die afgetrede Belgiese herdershond Sky, wat al voorheen weggeloop het, is daar aangehou wagtend op aanneming. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê ‘n veearts versorg haar tans. Sy sê die polisie sal ten volle saamwerk en optree indien enige tekortkominge aan die lig kom:
Senior offisier aangewys om besering van polisiehond te ondersoek [KLANK]
ENG MatheOnK9