Skip to content

BOSA gaan aan plaaslike verkiesings in nege Limpopo-munisipaliteite deelneem [KLANK]

# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sê die party gaan in die komende plaaslikeverkiesing in nege munisipaliteite reg oor Limpopo meeding. Maimane het tydens die bekendstelling van BOSA se verkiesingsveldtog in Mphakane, Botlokwa, gepraat. Hy sê die party sal meer as 100 kandidate in die munisipaliteite stel om inwoners te verteenwoordig wat gefrustreerd is met swak of afwesige basiese dienste en langtermynwerkloosheid:

ENG MaimaneONLimpopo