# eThekwini-burgemeester, Cyril Xaba, sê die munisipaliteit handhaaf ʼn sterk finansiële posisie en kenners het toenemend vertroue dat sy finansies bestendig sal bly. Die raad het in Mei amptelik die metro se 2026-2027 Medium Termyn Inkomste- en Uitgawe-raamwerk aanvaar met ʼn totale begroting van 75,3-miljard-rand. Dis gemik op die bespoediging van dienslewering, infrastruktuur-hernuwing en die instelling […]
# eThekwini mayor, Cyril Xaba, says the municipality has maintained a strong financial position and experts are increasingly confident that its finances will remain stable. In May, the council officially adopted the metro’s 2026-2027 Medium Term Revenue and Expenditure Framework, with a total budget of 75.3-billion-rand. This is aimed at accelerating service delivery, infrastructure renewal, and […]
# Die KwaZulu-Natal politieke moordtaakspan het ‘n tradisionele geneser van KwaMashu in hegtenis geneem wat daarvan beskuldig word dat hy die moorde op die ANC-jeugliga-lid Thamsanqa Gcabashe, die eThekwini-metropolisiebeamptes Lindokuhle Madonsela, en Ndumiso Thusi in 2020 beplan het. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe sê die verdagte sal na verwagting Maandag in die Hammarsdale-landdroshof verskyn, terwyl vyf […]
# The KwaZulu-Natal political killings task team has arrested a KwaMashu traditional healer accused of masterminding the 2020 murders of ANC Youth League member Thamsanqa Gcabashe and eThekwini Metro Police officers Lindokuhle Madonsela and Ndumiso Thusi. Police spokesperson Athlenda Mathe says the suspect is expected to appear in the Hammarsdale Magistrate’s Court on Monday, while […]
# KwaZulu-Natal Transport and Human Settlements MEC Siboniso Duma says road safety operations will be intensified. This after 36 schoolchildren were found travelling in an overloaded minibus taxi near Park Rynie on the first day of the new school term. Spokesperson Ndabezinhle Sibiya says the taxi was impounded and the driver, who was not carrying […]
# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, sê padveiligheidsoptrede sal verskerp word. Dit volg nadat ‘n oorlaaide minibustaxi met 36 leerders op die eerste dag van die nuwe skoolkwartaal naby Park Rynie gevind is. Woordvoerder Ndabezinhle Sibiya sê die taxi is in beslag geneem en die bestuurder, wat nie ‘n rybewys […]
# Die African Farmers Association of South Africa in KwaZulu-Natal sê suikerrietprodusente aan die provinsie se noordkus het te kampe met ‘n ernstige tekort aan werkers. Die ondervoorsitter, Lloyd Hadebe, het aan die SABC gesê baie buitelandse werkers het boerderygemeenskappe verlaat ná betogings teen ongedokumenteerde migrante. Hy waarsku die tekort vertraag die oes en plaas […]
# The African Farmers Association of South Africa in KwaZulu-Natal says sugar cane growers on the province’s north coast are facing a serious labour shortage. AFASA KZN deputy chairperson Lloyd Hadebe told the SABC that many foreign national workers have left farming communities following protests against undocumented migrants. He warns the shortage is delaying harvesting […]
# Die Universiteit van KwaZulu-Natal het die hereksamen van verskeie grade vir toelating tot die regsberoep tot Donderdag uitgestel, ná ‘n tussentydse KwaZulu-Natalse Hooggeregshofbevel. Die herskrywings weens die uitlek van eksamenvraestelle, sou vandag begin. Die hof het die universiteit se senaat gelas om nuwe datums vas te stel, maar het nie die eksamen gekanselleer nie. […]