# Die Industriële Ontwikkelingskorporasie het die SAOG Industrialiseringsweek in KwaZulu-Natal versoek om veerkragtige waardekettings te bou. Die waarnemende Afdelingsbestuurder vir Strategie en Korporatiewe Sake, Phiwe Marumo, sê die fokus op die bevordering van streeksindustrialisering deur infrastruktuurontwikkeling, landbou en die transformasie van kritieke mineraalbronne is belangrik. Sy het tydens die konferensie ‘n beroep gedoen op sterker […]
# ‘n Man wat aangekla word van poging tot moord op die MK-party se distriksekretaris in Ilembe, Zanele Mbhamali en haar man, het vandag in die Distrikshof in Ndwedwe, KwaZulu-Natal verskyn. Die saak is tot 3 Augustus uitgestel om die beskuldigde toe te laat om regsverteenwoordiging te bekom. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê ondersoeke het […]
# Thulasizwe Buthelezi van KwaZulu-Natal Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het haar meegevoel betuig na ‘n dodelike brand by die Coal Yard informele nedersetting in Msunduzi. Een persoon is dood nadat hy gister ernstige beserings in die brand opgedoen het. Nagenoeg 22 huishoudings en 66 inwoners is geraak. Sandile Ngema van die Departement sê provinsiale […]
# KwaZulu-Natal Cooperative Governance and Traditional Affairs MEC Thulasizwe Buthelezi has expressed condolences following a deadly fire at the Coal Yard informal settlement in Msunduzi. One person died after suffering severe injuries in the blaze yesterday, which affected 22 households and around 66 residents. The department’s Sandile Ngema says provincial disaster management teams and the […]
# A man charged with the attempted murder of the MK Party’s district secretary in Ilembe, Zanele Mbhamali and her husband, today appeared in the Ndwedwe District Court in KwaZulu-Natal. The case was postponed to 3 August to allow the accused to secure legal representation. Police spokesperson Athlenda Mathe says investigations also revealed that a […]
# The Industrial Development Corporation has called on the SADC Industrialisation Week in KwaZulu-Natal to build resilient value chains. Acting Divisional Executive for Strategy and Corporate Affairs, Phiwe Marumo, says the focus on advancing regional industrialisation through infrastructure development, agriculture and critical minerals transformation is important. Speaking at the conference, she called for strengthened regional […]
# Die KwaZulu-Natalse Padverkeersdirektoraat ondersoek die oorsaak van ‘n ongeluk in die vroeë oggendure wat die lewens van vier mense geëis. ‘n Bakkie en ‘n minibus het gebots op die N2 by die Bhoboza-afrit in die Inkosie uMtubatua-plaaslike munisipaliteit. Ndabezinhle Sibiya van die provinsiale Departement van Vervoer en Menslike Nedersettings sê winterreise in die nag […]
# The KwaZulu-Natal Road Traffic Inspectorate is investigating the cause of a crash between a bakkie and a minibus on the N2 at the Bhoboza off-ramp in Inkosi uMtubatuba Local Municipality in the early hours of this morning. Four people were killed. Ndabezinhle Sibiya of the provincial Department of Transport and Human Settlements says night-time […]
# eThekwini-burgemeester, Cyril Xaba, sê die munisipaliteit handhaaf ʼn sterk finansiële posisie en kenners het toenemend vertroue dat sy finansies bestendig sal bly. Die raad het in Mei amptelik die metro se 2026-2027 Medium Termyn Inkomste- en Uitgawe-raamwerk aanvaar met ʼn totale begroting van 75,3-miljard-rand. Dis gemik op die bespoediging van dienslewering, infrastruktuur-hernuwing en die instelling […]