# Die LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings in KwaZulu-Natal, Siboniso Duma, sê padverkeerspanne monitor die weerstoestande noukeurig terwyl sneeu oor dele van die Drakensberge val en ligte reën in ander gedeeltes van die provinsie uitsak. Spanne monitor sleutelroetes, met padskrapers wat op bystand is om sneeu te verwyder. Ndabezinhle Sibiya van die Departement sê […]
# Nooddienste is op hoë gereedheidsgrondslag terwyl erge weer KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap steeds tref. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê ‘n oranje vlak 6-waarskuwing vir ontwrigtende reënval en oorstromings bly van krag vir dele van KwaZulu-Natal. Die Oos-Kaap is terselfdertyd onder ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir ontwrigtende sneeuneerslae. Die Weerdiens vra inwoners om onnodige reise te […]
# Emergency services remain on high alert as severe weather continues to affect KwaZulu-Natal and the Eastern Cape. The South African Weather Service says an orange level 6 warning for disruptive rainfall and flooding remains in place for parts of KwaZulu-Natal. At the same time, the Eastern Cape is under an Orange Level 5 warning […]
# Drie verdagtes sal na verwagting vandag in die Landdroshof in Amanzimtoti verskyn nadat die polisie beslag gelê het op kokaïen ter waarde van meer as ‘n miljoen-rand tydens ‘n klopjag in Kingsburgh, Durban. Die KwaZulu-Natalse Dwelm- en Vuurwapeneenheid het in ‘n woonstel in ‘n vakansie-oord dwelms, verseëlmasjiene en ‘n skaal ontdek wat na bewering […]
# Three suspects are expected to appear in the Amanzimtoti Magistrate’s Court today after police seized cocaine worth more than one-million-rand during a raid in Kingsburgh, Durban. The intelligence-driven operation by the KwaZulu-Natal Provincial Drugs and Firearms Unit uncovered drugs, sealing machines, and a scale at a holiday resort apartment allegedly used to process and […]
# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, vra inwoners om waaksaam te bly nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens sy waarskuwing vir swaar reën na vlak ses verhoog het. Dit is tot môreaand van krag in eThekwini en verskeie ander kusmunisipaliteite. Woordvoerder Senzelwe Mzila sê daar is ‘n groot gevaar vir oorstromings, […]
# KwaZulu-Natal Cooperative Governance and Traditional Affairs MEC Thulasizwe Buthelezi has urged residents to stay alert after the South African Weather Service raised its heavy rain warning to level six. The warning, in effect until tomorrow night, covers eThekwini and several other coastal municipalities. The department’s Senzelwe Mzila says there is a high risk of […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Blade Nzimande, sê die veredeling van minerale moet die middelpunt van Afrika se ekonomiese gesprek wees. Die vasteland beskik oor 30-persent van die wêreld se mees kritieke mineraal-afsettings wat kobalt, litium, koper, seldsame aardmetale, en metale uit die platinum-groep insluit. Nzimande het gister tydens ʼn bespreking by […]
# Minister of Science, Technology and Innovation, Blade Nzimande, says mineral beneficiation must sit at the absolute centre of Africa’s economic conversation. The continent holds about 30-percent of the world’s most critical mineral deposits, including cobalt, lithium, copper, rare earths, and platinum group metals. Speaking during a panel discussion at the Southern African Development Community Industrial […]