# The Electoral Commission has concluded a week-long stakeholder engagement programme in KwaZulu-Natal aimed at strengthening democracy and voter participation ahead of the 2026 Local Government Elections. During the discussions, King Misuzulu kaZwelithini pledging support for peaceful voter mobilisation. The IEC noted a survey showing declining trust and political disengagement. Electoral Commission’s chairperson, Mosotho Moepya, […]
# Die MK-party sê hulle het gesprekke gevoer met ‘n afvaardiging wat koning Misuzulu kaZwelithini verteenwoordig oor kommer rondomdie Ingonyama Trustwet van 1994. Die party voer aan dat huidige reëlings die monarg se gesag oor 2,8-miljoen hektaar Zoeloe-grond beperk en onnodige beheer in die hande van die Trustraad en die Ministerie van Grondhervorming en Landelike […]
# Die polisie in KwaZulu-Natal soek na ‘n vierde verdagte wat verbind word met die moord op sewe Monswamy-familielede in Newark, KwaZulu-Natal. Slagoffers sluit in die sakeman Allen Monswamy, sy vrou, twee kinders en drie bejaarde familielede. Owerhede sê die gesin is ontvoer, beroof en later dood naby Melmoth gevind. Drie verdagtes, onderskeidelik 21, 26 […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, het Dinsdag se massamoord op sewe lede van die Monswamy-gesin as onmenslik, ongelukkig en sinneloos beskryf. Die gesin is ontvoer, beroof en vermoor en hul liggame is later naby Melmoth gevind. Drie verdagtes sal Dinsdag in die KwaDukuza-landdroshof verskyn, terwyl die polisie na ‘n vierde verdagte soek. Hy […]
# Die veteraan-aktrise en voormalige skoonheidskoningin, Cynthia Shange, word vanoggend ter ruste gelê in Empangeni, KwaZulu-Natal. Die 76-jarige is Maandag in ‘n hospitaal in KwaZulu-Natal na ‘n siekbed oorlede. Shange het geskiedenis gemaak as die eerste swart Suid-Afrikaner wat in 1972 aan die Mej. Wêreld-kompetisie deelgeneem het. Shange het in die 1975-fliek, Udeliwe, gespeel, Suid-Afrika […]
# Die Spesiale Ondersoekeenheid het ‘n uitspraak van die Spesiale Tribunaal verwelkom wat ‘n tender van 85-miljoen-rand tersyde stel wat aan ISF Shula Joint Venture toegeken is vir ‘n KwaZulu-Natalse grensmuur. Die tribunaal het bevind dat slegs ‘n deel van die projek voltooi is ten spyte daarvan dat die meeste fondse betaal is en het […]
# KwaZulu-Natal premier Thami Ntuli has described Tuesday’s mass murder of seven members of the Monswamy family as inhumane, unfortunate and senseless. The family was kidnapped, robbed and killed and their bodies later found near Melmoth. Three suspects will appear in the KwaDukuza Magistrate’s Court on Tuesday, while police search for a fourth. He hailed […]
# Police in KwaZulu-Natal are searching for a fourth suspect linked to the murder of seven Monswamy family members in Newark, KwaZulu-Natal. Victims include businessman Allen Monswamy, his wife, two children, and three elderly relatives. Authorities say the family was kidnapped, robbed and later found dead near Melmoth. Three suspects aged 21, 26 and 28, […]
# Veteran actress and former beauty queen Cynthia Shange is being laid to rest in Empangeni, KwaZulu-Natal. The 76-year-old passed away on Monday at a hospital in KwaZulu-Natal following an illness. Shange made history as the first Black South African to compete at the Miss World in 1972. Shange starred in the 1975 film, Udeliwe, South […]