Skip to content

Verkiesingsbeampte sterf tydens spesiale stemming in Noordwes [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie het die dood bevestig van ‘n verkiesingsbeampte op die eerste dag van die spesiale stemming in Noordwes. Die beampte het aan diens inmekaar gesak. Nog ‘n beampte is in KwaZulu-Natal beseer toe ‘n motor hom getref het en hy is in die hospitaal. Die OVK het sy medelye met die oorlede beampte se gesin betuig. Die adjunk-uitvoerende hoof, Masego Sheburi, sê hy hoop die spesiale stemproses verloop verder vlot:

ENG SheburiOnElectionOfficials