Skip to content

KZN-polisie sê geen optogte sal op stemdag toegelaat word nie [KLANK]

# KwaZulu-Natal se waarnemende polisiekommissaris, Phumelele Makoba, sê geen optogte gaan Woensdag tydens die plaaslikeregeringsverkiesing toegelaat word nie. Onlangse gewelddadige betogings in Durban het die polisie gedwing om ʼn hofbevel teen ontwrigtende en gewelddadige betogings te kry. Makoba sê die polisie het landwyd 331 stemlokale geïdentifiseer wat moontlike brandpunte kan wees. KwaZulu-Natal het met 165 die meeste, en 124 daarvan is in die eThekwini-distrik:

ENG-MakobaOnProtests