# ActionSA has announced Nasiphi Moya as the party mayoral candidate for the City of Tshwane ahead of the upcoming local government elections in November. ActionSA chairperson, Michael Beaumont says when Moya took the helm in Tshwane, she inherited an absolute disaster. He says decades of financial ruin, decaying infrastructure, and the arrogance of career politicians had […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, doen ‘n beroep op die Stad Johannesburg om ernstige regstellende stappe te oorweeg om kommer oor finansiële volhoubaarheid en die nakoming van finansiële bestuurswette aan te pak. Dit volg ná ‘n vergadering met die burgemeester, Dada Morero, gedryf deur ‘n toenemende kontantvloeikrisis waarin die metro 25,2-miljard-rand aan krediteure […]
# Finance MInister, Enoch Godongwana is calling on the City of Johannesburg to consider serious remedial actions to address concern about financial sustainability and compliance with financial management laws. This follows a meeting with Mayor Dada Morero, driven by a widening liquidity crisis where the metro owes creditors 25.2-billion-rand while holding only 3.9-billion-rand in cash. The creditor debt […]
# The agricultural organisation TLU SA has expressed support for trade union Solidarity, challenging the broad-based black economic empowerment sector codes for the legal profession in the High Court in Pretoria. The organisation warns similar rules in agriculture and other industries could harm economic growth and create uncertainty. TLU SA’s Bennie van Zyl says South […]
# Die landbou-organisasie TLU SA het steun uitgespreek vir die vakbond Solidariteit wat sektorkodes vir swart ekonomiese bemagtiging in die regsberoep in die Hooggeregshof in Pretoria betwis. Die organisasie waarsku soortgelyke reëls kan in landbou en ander nywerhede ekonomiese groei benadeel en onsekerheid skep. Bennie van Zyl van TLU SA sê Suid-Afrika het beleide nodig […]
# Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens sê die uitwissing van die agterstand in kankerbiopsies by die Histologie-laboratorium by die Charlotte Maxeke Johannesburgse Akademiese Hospitaal help met die herstel en versterking van hierdie kritieke patologiediens. Die agterstand was een-duisend-540 monsters wat verwerk moes word, en 12-duisend-756 verwerkte gevalle waaroor terugvoering gegee moes word. Woordvoerder Mzi Gcukumana sê die […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Ekurhuleni-munisipaliteit se jongste aansoek vir elektrisiteitstariewe by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het per ongeluk ʼn verskil van sowat sewe-miljard-rand in die berekeninge ontbloot. Die metro het in sy aansoek Eskom se rekening vir grootmaat-elektrisiteit verkeerdelik van 25,5-miljard-rand tot 32,7-miljard-rand verhoog. Jennifer Glover van die VF Plus sê dis […]
# ʼn Multidissiplinêre operasie in Wierdabrug en Olievenhoutbosch in Tshwane het gister tot die inhegtenisneming van 384 verdagtes gelei. Hulle misdade sluit moord, poging tot moord en gewapende roof in. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 83 onwettige immigrante is aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig:
# A multi-disciplinary operation in Wierdabrug and Olievenhoutbosch in Tshwane yesterday resulted in the arrest of 384 suspects for various criminal offences. These include murder, attempted murder and armed robbery. Police spokesperson, Johan van Dyk, says 83 undocumented immigrants were also detained and handed over to immigration officials for processing: