# The Freedom Front Plus has expressed concerns about the City of Tshwane’s request to write off a further 1.5-billion-rand in debtors as unauthorised expenditure. In the past 12 months, the metro has recognised nearly six-billion-rand of its debt burden as fictitious or uncollectable. The FF Plus says that if accounting tricks must be employed […]
# Die verhoor van sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala en sy medebeskuldigde sal op 20 Julie in die Johannesburgse Hooggeregshof begin. Matlala en vier ander beskuldigdes staan tereg op 25 aanklagte, insluitend verskeie aanklagte van poging tot moord wat verband hou met verskeie beweerde skietvoorvalle tussen 2022 en 2024. Magaboke Mohlatlole van die Nasionale Vervolgingsgesag sê […]
# The trial of businessman Vusimuzi “Cat” Matlala and his co-accused is set to begin on 20 July in the Johannesburg High Court. Matlala and four others face 25 charges, including multiple counts of attempted murder linked to several alleged shooting incidents between 2022 and 2024. National Prosecuting Authority’s Magaboke Mohlatlole says the case involves […]
# Die DA in Gauteng verwelkom die vordering wat gemaak is met die verwydering van kankerbiopsie-agterstande in die Charlotte Maxeke Hospitaal. Die DA-lid, Jack Bloom, sê privaat laboratoriums het duisende monsters verwerk en ander staatslaboratoriums het ook hul ondersteuning gebied nadat pasiënte maande lank gewag het vir dringende uitslae. Hy waarsku personeeltekorte bly ‘n uitdaging, […]
# The DA in Gauteng has welcomed progress made in clearing cancer biopsy backlogs at the Charlotte Maxeke Johannesburg Hospital laboratory. The DA’s Jack Bloom says thousands of delayed specimens were processed through private laboratories, and support from other state labs as patients had waited for months for urgent results. He warns that staffing shortages […]
# Die Stad Tshwane sê hy werk aan ʼn duidelike, datagedrewe begrip van sy skuldprofiel om inkomste-invordering te verbeter terwyl inwoners en sakeondernemings wat gereeld hul verpligtinge nakom, beskerm word. Die metro se skuld oor 814-duisend-407 rekeninge staan op 32,24-miljard-rand. Hiervan is 210-duisend-346 rekeninge saam 33,88-miljard-rand agterstallig. Die metro sê sy onderliggende inkomstebasis bly sterk. […]
# Cosatu in Johannesburg veroordeel die minister van Finansies, Enoch Godongwane, se onwilligheid om die betalingsraamwerk-ooreenkoms vir munisipale werkers in te stel. Die minister dreig om Stad Johannesburg se toelaagbefondsing te weerhou as die stad nie sy finansiële sake in orde kry nie. Hy eis ook ʼn verduideliking oor hoe die metro die tweejaar-salarisooreenkoms van […]
# The City of Tshwane says it is leveraging a clear, data-driven understanding of its debt profile to sharpen revenue collection efforts, while safeguarding residents and businesses who consistently meet their obligations. The metro’s debt book stands at 32.24-billion-rand across 814-thousand-407 accounts. Of these, 210-thousand-346 accounts collectively owe 33.88-billion-rand in arrears. The metro says its underlying […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie en die Afrika-sentrums vir Siektebeheer en Voorkoming monitor 82 passasiers en ses bemanningslede wat op 25 April op ʼn Airlink-vlug van die eiland Sint Helena na Johannesburg gereis het. Dit volg nadat ʼn 69-jarige Nederlandse vrou wat ʼn passasier op die vlug was, kort na haar aankoms aan die hantavirus dood is. […]