# Die Gautengse provinsiale wetgewer se Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid vra die provinsiale polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, om dringend die krisis in die Pretoria-Wes Polisiestasie aan te spreek. Die komitee se voorsitter, Bandile Masuku, sê tydens ‘n toesigbesoek verlede week het hul ernstige uitdagings met infrastruktuur en inligting- en kommunikasietegnologie ontdek wat doeltreffende wetgewing en dienslewering ernstig […]
# Gauteng se LUR vir Gesondheid en Welstand, Faith Mazibuko, vra inwoners om meer versigtig te wees en brandverwante voorvalle te voorkom, wat tipies gedurende die wintermaande toeneem as gevolg van die gebruik van verwarmingstoestelle. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê baie huishoudings maak staat op paraffienstofies, oop vure, kerse en elektriese toestelle om […]
# Gautengse polisie ondersoek twee aanklagte van moord en vier van poging tot moord ná ‘n skietvoorval vroeg vanoggend by ‘n taverne in die Zamimpilo informele nedersetting in Langlaagte, Johannesburg. ‘n Polisiewoordvoerder, Tintswalo Sibeko, sê ‘n groep van meer as 40 mense het voor ‘n taverne gesit, gedrink en gekuier toe drie onbekende verdagtes hul […]
# Gauteng police are investigating two counts of murder and four counts of attempted murder following a shooting incident at a tavern in Zamimpilo Informal Settlement, Langlaagte, Johannesburg early this morning. Police spokesperson Tintswalo Sibeko says a group of more than 40 people were sitting outside a tavern, drinking and socialising, when three unknown suspects […]
# City Power het om verskoning gevra aan sy kliënte wat deur die Lenasia Diensleweringsentrum bedien word oor vertragings met die hantering van kragonderbrekings en verwante diensleweringsaangeleenthede. Woordvoerder Isaac Mangena sê dit volg op ‘n voortgaande betoging oor weerstand teen elektrisiteitsaankope wat tans daar plaasvind. Hy sê toevoer na die geraakte gebied sal slegs volgens […]
# Die taxi-eenheid van die Tshwane Metropolisiedepartement het hierdie week tydens ‘n padveiligheidsoperasie op 43 skoliervervoer-voertuie beslag gelê. Polisiewoordvoerder, Puleng Motholo, sê die operasie was daarop gemik om die veiligheid van leerders en die nakoming deur openbare vervoeroperateurs te verseker. Sy sê die toestand van die leerdervervoer-voertuie, wat busse ingesluit het, het ‘n direkte bedreiging […]
# The Tshwane Metro Police Department Taxi Unit has impounded 43 scholar transport vehicles during a road safety operation this week. Police spokesperson, Puleng Motholo says the operation aimed to ensure the safety of learners and the compliance of public transport operators. She says the learner transport vehicles including buses were found to be in […]
# ActionSA het Nasiphi Moya aangewys as die party se burgemeesterskandidaat vir die Stad Tshwane voor die komende plaaslike regeringsverkiesing in November. ActionSA se voorsitter, Michael Beaumont, sê toe Moya die leisels in Tshwane oorgeneem het, het sy ‘n absolute ramp geërf. Hy sê dekades van finansiële ondergang, vervalle infrastruktuur en die arrogansie van loopbaanpolitici […]
# City Power has apologised to customers serviced by the Lenasia Service Delivery Centre for the delays currently being experienced in attending to electricity outages and related service delivery matters. Spokesperson Isaac Mangena says this follows an ongoing protest regarding resistance to the purchase of electricity currently taking place at the Lenasia SDC. He says supply […]