# ‘n Drie-meter-lange krokodil is in die Vaalrivier gesien, en owerhede waarsku mense om nie te swem of aan water-bedrywighede deel te neem tot die dier gevang is nie. Charles van der Merwe van die Water-wetstoepassingspan sê daar is reeds ‘n vanghok. Die reptiel, waarskynlik ‘n Wes-Afrika slanksnuit-krokodil, is nie aggressief nie, maar steeds gevaarlik. […]
# Die Landdroshof in Boksburg, Gauteng, het die Reigerpark-moordsaak tot volgende Dinsdag uitgestel vir ‘n formele borgtogaansoek. Die tweede beskuldigde, die 24-jarige Jamal Meyer, het sy eerste verskyning gemaak en aangesluit by sy medebeskuldigde, Regan Collins. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Magaboke Mohlatlole, sê hulle staan tereg op vier aanklagte van moord wat verband hou […]
# The Boksburg Magistrate’s Court in Gauteng postponed the Reiger Park murder case to next Tuesday for a formal bail application. The second accused, 24-year-old Jamal Meyer, made his first appearance, joining co-accused Regan Collins. National Prosecuting Authority spokesperson Magaboke Mohlatlole says they face charges including four counts of murder linked to earlier this month’s […]
# BOSA says the City of Johannesburg is owed 1.44-billion-rand by national and provincial government institutions for essential municipal services. This unpaid debt strains the city’s finances, threatening its ability to maintain infrastructure and deliver services. BOSA’s Johannesburg mayoral candidate, Nobuntu Hlazo-Webster, says strict financial discipline, fair revenue collection, and swift dispute resolution are crucial. […]
# A three-meter crocodile has been spotted in the Vaal River, prompting authorities to discourage swimming and water activities until it is captured. Water Policing team’s Charles Van Der Merwe says a set capture cage is in place. The crocodile, likely a West African slender-snouted species, is not aggressive but poses a safety concern. He […]
# The DA says the Gauteng Department of Agriculture and Rural Development wasted more than 20.6-million-rand on 211 events between 2022 and 2026, while farmers continue to struggle for support. The DA’s Bronwynn Engelbrecht says the spending was revealed in a response to questions in the Gauteng Provincial Legislature. She says the department should prioritise […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste het kommer uitgespreek oor bewerings by die Kgosi Mampuru-tronk in Pretoria. Gevangenes beweer hulle moet 240-rand betaal vir toegang tot ʼn stapelbed. Dié wat nie kan betaal nie, moet op die sementvloer slaap in selle wat oorvol en vuil is. Die komitee sê hy is ook bekommerd oor […]
# Parliament’s portfolio committee on Correctional Services has expressed concern over allegations at the Kgosi Mampuru Correctional Centre in Pretoria. Inmates alleged they are being forced to pay 240-rand for access to a bunk bed, with those unable to pay allegedly left sleeping on concrete floors in overcrowded and unsanitary cells. The committee says it […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, is bekommerd oor die uitwerking van voortslepende bende-geweld op leerders, onderwysers en die groter skoolgemeenskap van Westbury. Vier mense is die afgelope naweek doodgeskiet en een gewond. Dit sluit ʼn leerder van die Sekondêre Skool RW Fick in. Woordvoerder Onwabile Lubhelwana sê hulle gaan leerders wat hul […]