Skip to content

SAFTU verwelkom jongste inhegtenisnemings in Tembisa-hospitaal-korrupsieskandaal [KLANK]

# Die vakbondfederasie SAFTU verwelkom die inhegtenisneming van nog twee verdagtes in verband met 635-miljoen-rand se beweerde korrupsie en tenderbedrog in die Tembisa-hospitaal in Gauteng. Die Valke sê sekere hospitaal-amptenare het na bewering met diensverskaffers saamgespan om die verkrygingsproses te manipuleer deur opsetlik transaksies te verdeel om dit onder 500-duisend-rand te hou en daarmee formele tenderprosesse te systap. Asive Dyani van SAFTU sê die inhegtenisnemings is ‘n stap vorentoe, maar dis nie genoeg nie:

ENG DyaniONTembisa