# ActionSA sê die ontvoering van Mazwi Mpumelelo Kubheka en burgerlike mobilisering deur die March and March-beweging het die debat oor wetstoepassing en staatsbestuur hernu. Mongezi Ntsebenzo van die party sê hoewel immigrasiebeleid ‘n nasionale verantwoordelikheid is, moet munisipaliteite hul rol speel deur verordeninge toe te pas en orde te handhaaf. Hy sê met die […]
# Die ACDP sê Tshwane moet funksioneel gehou word om werksgeleenthede te beskerm en dienslewering te verbeter. Die party se verteenwoordiger, Thabang Moshidi, sê werkloosheid in die hoofstad staan na raming op bykans 38-persent. Hy waarsku voortdurende water- en kragvoorsienings-onderbrekings ontmoedig beleggers en het ‘n negatiewe invloed op klein ondernemings. Moshidi beklemtoon ook langdurige diensleweringsuitdagings […]
# Een persoon is dood in ‘n botsing tydens ‘n onwettige straatren op die Steve Biko-pad in Gezina, Pretoria. Die voorval het plaasgevind nadat die bestuurder van ‘n Renault Kwid beheer verloor en teen ‘n ander voertuig gebots het, wat verskeie mense beseer het. Die teen-misdaadaktivis Yusuf Abramjee het die voortgesette kommer oor gevaarlike onwettige […]
# A deadly crash during an illegal drag race has claimed one life on Steve Biko Road in Pretoria’s Gezina neighborhood. The incident occurred after the driver of a Renault Kwid lost control and crashed into another vehicle, injuring several people. Anti-crime activist Yusuf Abramjee highlighted ongoing concerns about dangerous racing in the area. Residents […]
# ActionSA says the kidnapping of Mazwi Mpumelelo Kubheka and civic mobilisation by the March and March Movement have renewed debate on law enforcement and governance. The party’s Mongezi Ntsebenzo says while immigration policy is a national responsibility, municipalities must play their part by enforcing by-laws and maintaining order. He says as the elections approach, […]
# The African Christian Democratic Party says Tshwane must be kept functional to protect jobs and improve service delivery. Party representative Thabang Moshidi says unemployment in the capital is estimated at nearly 38-percent. He warns that ongoing water and electricity outages are discouraging investment and negatively affecting small businesses. Moshidi also highlights long-standing service delivery […]
# Die president van die Township-ekonomiese-kommissie van Suid-Afrika, Bheki Twala, sê geweldsmisdaad raak steeds spaza-winkeleienaars. Dit volg nadat ‘n Gautengse spaza-winkeleienaar, Mazwi Kubheka, ontvoer is en byna ‘n maand lank vermis was. Twala het aan SABC News gesê klein dorpsondernemings word aanhoudend bedreig, maar gevalle word selde amptelik aangemeld. Hy waarsku om so ‘n saak […]
# President of the Township Economic Commission of South Africa, Bheki Twala, says violent crime continues to affect spaza shop owners. He responded to the kidnapping of Gauteng spaza shop owner Mazwi Kubheka, who had been reported missing for almost a month. Twala told SABC News small township businesses often operate under constant threat, yet […]
# Die polisie in Tshwane het die naweek 286 verdagtes vasgetrek tydens ʼn multi-dissiplinêre operasie in Atteridgeville en Pretoria-Wes. Die verdagtes se misdade sluit in moord, poging tot moord, gewapende roof en dronkbestuur. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 35 onwettige immigrante is aangekeer en aan owerhede oorhandig om moontlik gedeporteer te word: