# Die Verkiesingskommissie sê sy Nasionale Uitslagsentrum in Midrand, Gauteng, is gereed en geskik vir sy doel. Die sentrum sal dien as die middelpunt waar verkiesingsuitslae ontvang, geverifieer en amptelik aangekondig sal word. Altesaam 29,2-miljoen Suid-Afrikaners het as kiesers geregistreer, terwyl 2,6-miljoen geregistreer is vir spesiale stemme voor Woensdag se verkiesing. Die uitvoerende hoof van die Verkiesingskommissie, Sy Mamabolo, sê die uitslagsentrum is nie bloot fisiese infrastruktuur nie, maar weerspieël die grondwetlike karakter van ‘n verkiesingsdemokrasie:
Die OVK sê die Nasionale Uitslagsentrum is geskik vir sy doel met die oog op die verkiesing [KLANK]
ENG MamaboloOnResultCentre