# AfriForum says Gauteng could face another school placement crisis for grade one and grade eight learners next year, because the online admissions system is opening too late. The organisation says more than 400-thousand learners will need to be placed within a short period. AfriForum’s Carien Bloem says the late opening of the online system […]
# Lamb Champs het die bekendstelling van sy eerste internasionale uitnodigingskompetisie aangekondig. Suid-Afrika en Namibië sal op 31 Oktober in Pretoria kragte meet. Die nuwe kompetisie sal spanne van tien skaapboere vanuit elke land insluit en het ten doel om Lamb Champs uit te bou tot ‘n internasionale platform wat topgehalte-lamsvleis en uitnemendheid in die […]
# ‘n Voormalige Lid van die Gautengse Wetgewer, Ayanda Allie, sê haar uitsetting volg nadat sy partyheffings teruggehou het om kiesafdelingswerk te befonds, nadat BOSA versuim het om hulpbronne vir haar wetgewende pligte te verskaf. Allie sê sy het haar eie salaris gebruik om gemeenskapsprojekte te ondersteun en erken sy het die heffings tydens dissiplinêre […]
# Die DA sê die Charlotte Maxeke Johannesburgse Akademiese Hospitaal het geen noodsaaklike dialise-medisyne nie omdat die Gautengse Gesondheidsdepartement versuim het om verskaffers te betaal. Die party beweer die hospitaal is gedwing om ‘n noodnatriumbikarbonaat-oplossing by die Helen Joseph-hospitaal te leen, terwyl noodsaaklike dialise-filters na bewering vir ses weke nie voorsien is nie. Madeleine Hicklin […]
# AfriForum sê Gauteng kan volgende jaar weerens ‘n skoolplasingskrisis vir graad een- en graad agtleerders beleef, omdat die aanlyn toelatingstelsel te laat oopmaak. Die organisasie sê meer as 400-duisend leerders sal binne ‘n kort tydperk geplaas moet word. Carien Bloem van AfriForum sê die laat opening van die aanlynstelsel en toenemende druk op skoolkapasiteit […]
# Die Gautengse Onderwysdepartement het aangekondig aanlyn aansoeke vir Graad 1- en Graad 8-toelatings vir die 2027 akademiese jaar sal om agt-uur op 5 Augustus open en om middernag op 4 September sluit. Woordvoerder Onwabile Lubhelwana sê ouers en wettige voogde moet aansoek doen deur die Gautengse Aanlyn Toelatingsstelsel en binne sewe skooldae ondersteunende dokumente […]
# President Cyril Ramaphosa sê Afrikalande moet saamstaan om groeiende wêreldwye uitdagings aan te pak en ontwikkeling op die vasteland aan te dryf. Hy het tydens die opening van die sewende Pan-Afrika-parlement in Midrand gesê Afrika het steeds te kampe met die gevolge van konflik, ekonomiese onsekerheid, geopolitieke spanning en klimaatsverandering. Ramaphosa bepleit sterker samewerking […]
# President Cyril Ramaphosa sê Afrikalande moet meer ekonomiese geleenthede skep, staatsbestuur verbeter en konflik oplos om migrasie aangevuur deur noodsaaklikheid te verminder. Hy het in Midrand, Gauteng, aan die Pan-Afrika-parlement gesê migrasie moet regverdig bestuur word met die beskerming van menswaardigheid en die oppergesag van die reg. Ramaphosa het Afrikalande aangespoor om saam te […]
# President Cyril Ramaphosa says African countries must stand together to tackle growing global challenges and drive the continent’s development. Speaking at the opening of the seventh Pan-African Parliament in Midrand, Ramaphosa said Africa continues to face the effects of conflict, economic uncertainty, geopolitical tensions and climate change. He called for stronger cooperation to promote […]