# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula sê die party het ‘n strenger proses ingestel om burgemeesterskandidate te keur voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Mbalula het aan die media gesê kandidate word ondersoek, word onafhanklik gekeur en ondervra om te verseker slegs bekwame en etiese leiers word gekies. Hy het ook aangekondig […]
# Die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum het erkenning gegee aan die walviseenheid van die Soogdiernavorsingsinstituut aan die Universiteit van Pretoria vir sy bydrae tot marienebewaring. Die eenheid het die 2025 NSTF-South32-navorsingstoekenning ontvang op Wêreldnatuurbewaringsdag vir die ontwikkeling van Afrika se mees omvattende walvismoniteringsprogram. Die langtermynnavorsing volg walvisbevolkings en die impak van klimaatsverandering, wat help om […]
# Die geskorste uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie, Patrick Dlamini, het ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om sy voorsorgskorsing te betwis. Dlamini voer aan die OBK-raad het onwettig opgetree deur hom te skors sonder om die besluit behoorlik te oorweeg, en hy het van sy skorsing deur mediaberigte te hore […]
# Suspended Public Investment Corporation CEO Patrick Dlamini has launched an urgent application in the High Court in Pretoria to challenge his precautionary suspension. Dlamini argues the PIC board acted unlawfully by suspending him without properly considering the decision, and he learnt of his suspension through media reports. His suspension last week follows an anonymous […]
# Die DA sê vertragings met die Gautengse Onderwysdepartement se aanlyn toelatingsproses vir grade 1 en 8 kan nog ‘n leerder-plasingskrisis veroorsaak. Aansoeke vir volgende jaar open op 4 Augustus en sluit op 5 September. Die DA se woordvoerder, Sergio Isa dos Santos, sê die DA gaan oorsigbesoeke bring aan distrikskantore om te verseker elke […]
# The DA says delays in the Gauteng Department of Education’s 2027 online admissions process for Grades 1 and 8 could trigger another learner placement crisis. Applications will open on 4 August and close on 5 September. The DA’s Sergio Isa Dos Santos says they will conduct oversight visits to district offices to ensure every […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê dialise-dienste gaan ononderbroke voort in die Charlotte Maxeke Johannesburgse Akademiese Hospitaal, ondanks onlangse tekorte aan noodsaaklike dialise-benodigdhede. Woordvoerder Steve Mabona sê gebeurlikheidsmaatreëls het verseker dat alle behandelings voortgaan en geen behandelings is gekanselleer of uitgestel nie. Hy sê dialise-filters is tydelik vanaf nabygeleë geriewe verkry. Mabona voeg by verkryging is […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê die mylpaaloonooreenkoms tussen NUM en die South Deep-myn van Gold Fields sal werknemers die volgende vyf-jaar ondersteun. Die ooreenkoms sluit aanpassings in die behuisingstoelaag, ‘n mediese ongeskiktheidsvoordeel en ‘n begrafnisvoordeel in. Gold Fields het ook ‘n eenmalige kontant-aansporing van 50-duisend-rand goedgekeur vir permanente en vastetermyn-werknemers. Nonzuzo Dlamini van Cosatu sê […]
# The Gauteng Department of Health says dialysis services at Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital have continued uninterrupted despite recent shortages of key dialysis consumables. Spokesperson Steve Mabona says contingency measures ensured no treatments were missed, cancelled, or postponed. He says dialysis filters were temporarily sourced from nearby facilities following procurement delays. Mabona adds that […]