# Die DA verwelkom die ingryping van die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, wat tydelike uitstel verseker vir 176 geestesgesondheidspasiënte wat op 14 Mei uit die Talisman-stigting gesit sou word. Jack Bloom van die DA sê hierdie stap verhoed nog ‘n Life Esidimeni-tragedie toe 144 psigiatriese pasiënte gesterf het na hul onwettige oordrag na ongelisensieerde […]
# City Power Johannesburg veroordeel ten sterkste die moord op ʼn veiligheidswag wat aan diens was naby die Shalazile-mikronetwerk in die Shalazile-plakkerskamp in Johannesburg. Die beampte is sowat 30 meter van die noodsaaklike elektriese infrastruktuur doodgeskiet. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê dis ʼn gruwelike aanval op noodsaaklike werkers en vra vir ‘n dringende […]
# The DA has welcomed intervention by Health minister Aaron Motsoaledi to secure a temporary reprieve for 176 mental health patients at the Talisman Foundation, scheduled for eviction on May 14. The DA’s Jack Bloom says this move prevents another Life Esidimeni tragedy where 144 mentally ill patients died following their unlawful transfer from Life […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die Emfuleni-munisipaliteit is oneerlik wanneer hy sê berigte van onverwerkte riool wat in die Vaalrivier-stelsel gestort word, is onwaar. Die munisipale bestuurder, April Ntuli, het gister in die Vereenigingse Landdroshof verskyn op sewe aanklagte van waterbesoedeling en oortreding van omgewingswette. Gerda Senekal van die VF Plus sê die […]
# City Power Johannesburg strongly condemns the killing of an on-duty security officer in the Shalazile informal settlement near the Shalazile microgrid in Johannesburg. The officer was shot about 30 metres from critical electricity infrastructure. City Power’s Isaac Mangena says the attack is a brutal act against essential workers and calls for urgent investigations and […]
# The Freedom Front Plus in Gauteng says the Emfuleni Municipality is dishonest by claiming allegations of raw sewage spilling into the Vaal River system are untrue. Municipal manager April Ntuli appeared in the Vereeniging Magistrate’s Court yesterday on seven charges of water pollution and violations of environmental laws. The party’s Gerda Senekal says the […]
# Die Vryheidsfront Plus vra die Stad Tshwane om aandag te skenk aan die kritieke tekort aan vaardige personeel in sy Energie- en Elektrisiteitsafdeling. Die afdeling se koers vir die herstel van foute het tot slegs 37-persent gedaal, met meer as 12-duisend tegniese klagtes wat nog aandag moet ontvang en langer as 90 dae gelede […]
# The Freedom Front Plus is calling on the City of Tshwane to address the critical shortage of skilled personnel within the Department of Energy and Electricity. The department’s completion rate for power faults has dropped to just 37-percent, with more than 12-thousand technical requests outstanding for longer than 90 days. FF Plus’s Nick Pascoe […]
# AfriForum sê die onlangse diefstal van wapens by die Lyttelton-weermagbasis in Pretoria beklemtoon weereens die staat se versuim om wapens veilig te bewaar. Minstens drie R4-gewere en ʼn granaat-lanseerder is gesteel toe diewe ʼn gat in die omheining geknip het om toegang tot die perseel te kry. Jacques Broodryk van AfriForum sê dis duidelik […]