# Die Gautengse Gesondheidsdepartement moedig gemeenskappe aan om voort te gaan met gesprekke oor geestesgesondheid en waarsku werkloosheid, finansiële probleme, geslagsgeweld en dwelmmisbruik kan geestes-welstand benadeel. Oktober is Geestesgesondheid-bewusmakingsmaand in Suid-Afrika. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê volgehoue stigma, diskriminasie en gevaarlike stereotipes keer dat mense in die vroeë stadiums noodsaaklike hulp soek:
Gautengse Gesondheidsdepartement vra gemeenskappe om gesprekke oor geestesgesondheid voort te sit [KLANK]
ENG MabonaONMentalHealth