# Die vakverbond COSATU in Gauteng veroordeel die onlangse moorde op vroue in Ekurhuleni ten sterkste en sê mans moet ‘n daadwerklike rol speel om die geweld te bekamp. Die liggame van nege vroue is die afgelope twee maande op verskeie plekke aan die Oos-rand aangetref, insluitend Kemptonpark, Olifantsfontein en KwaThema in Springs. Provinsiale voorsitter […]
# The Congress of South African Trade Unions in Gauteng has strongly condemned the recent spate of murders targeting women in and around Ekurhuleni, saying men need to take action. The bodies of nine women have been found dumped in various areas across the East Rand, including Kempton Park, Olifantsfontein, and Kwa-Thema in Springs, over […]
# Die vervoervakbond UNTU vra die regering om dringend in te gryp in pogings om geslagsgeweld en vrouemoord te bekamp. ʼn Multidissiplinêre polisiespan is tans besig om die moorde te ondersoek op nege vroue wie se liggame die afgelope twee maande in Ekurhuleni, Gauteng, gevind is. UNTU se woordvoerder, Atenkosi Plaatjie, sê die las mag […]
# Die Gautengse regering beskuldig die DA dat hy die tragiese dood van vroue in Ekurhuleni vir politieke gewin uitbuit. Die party het vroeër die week aangebied om 500-duisend-rand by te dra nadat die polisie ʼn kontantbeloning van 400-duisend-rand uitgeloof het vir inligting wat bydra tot die ondersoek na die moord op nege vroue. Die […]
# Die onderwysersvakbond SADOU sê geweld teen vroue is nie net ‘n uiterste oortreding van menseregte nie, maar vernietig ook gesinne en ondermyn die basis van die gemeenskap. Dit volg op die ontdekking van nege vroue se liggame in Ekurhuleni, Gauteng. SADOU se woordvoerder, Nomusa Cembi, sê hulle verwerp alle vorme van geweld. Sy sê […]
# Union UNTU calls on government to urgently step up efforts to curb rising gender-based violence and femicide. A multidisciplinary police team is investigating the murders of nine women whose bodies were discovered across Ekurhuleni in Gauteng the past two months. UNTU spokesperson Atenkosi Plaatjie says the burden can never be placed on women to […]
# Motorsport: Die bekende Suid-Afrikaanse renjaer, die 41-jarige Robert Wolk, is in Kemptonpark, Ekurhuleni, doodgeskiet. In sy loopbaan van byna drie dekades het hy sukses behaal in items soos knortjorre, toermotors en ander baanwedrenne. Sy prestasies sluit in die Suid-Afrikaanse Junior Knortjor-kampioenskap-titels in 1995 en 1997, en talle Formule Ford-kampioenskappe. Hy het vanjaar sy tweede […]
# Die Burgerlike Samelewingsforum van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigsraad het die moord op nege vroue in Ekurhuleni veroordeel en sê dit beklemtoon die ernstige en voortslepende geslagsgeweld en vrouemoord in die land. Kemptonpark is tans ingeperk terwyl ondersoeke na die moorde voortgaan. Die forum se woordvoerder, Karabo Makgato, vra ʼn dringende veiligheidsbepaling in gebiede waar vroue […]
# Teachers’ union SADTU says violence against women is not only a gross violation of human rights, but also devastates families and undermines the very foundation of society. This follows the discovery of nine women’s bodies in Ekurhuleni, Gauteng. SADTU spokesperson Nomusa Cembi says they condemn in the strongest terms all acts of brutality. She […]