# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Ekurhuleni se nuwe energieprogram kan elektrisiteitskoste teen huidige tariewe met bykans agt-persent verminder. Die program sal na verwagting 16,2-miljard-rand in privaat beleggings lok, met die eerste 357 megawatt sonkrag wat in die 2027/28-boekjaar in werking sal tree. Ramokgopa sê die program kan werksgeleenthede skep, plaaslike nywerhede ondersteun en swart eienaarskap met 80-persent verhoog, wat aansienlike ekonomiese voordele vir gemeenskappe inhou:
Ekurhuleni se energieprogram sal na verwagting R16,6-miljard in beleggings lok [KLANK]
ENG-Ramokgopa OnCost