# Vier Suid-Afrikaanse bedryfsorganisasies is bekommerd oor berigte dat ses Chinese ondernemings beplan om vervaardigingsaanlegte in Gauteng te vestig. Die ondernemings sal na verwagting transformators en kragmaste vir die Nasionale Transmissiemaatskappy se uitbreidingsprogram vervaardig. Die Kraglyn- en Substasievereniging van Suid-Afrika, Manufacturing Circle, die Staal- en Ingenieursbedrywe van Suid-Afrika en die Vereniging van Elektriese Kabelvervaardigers sê […]
# Six railway workers are among at least twelve people killed in Russian missile and drone strikes on the Ukrainian capital of Kyiv and surrounding areas. Officials say a ballistic missile struck a railway depot overnight, killing seven people. The state railway company says a workshop was destroyed and several fires broke out. Four other […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku die huidige El Niño-weerpatroon, wat moontlik die sterkste nóg kan word, sal waarskynlik van Oktober tot Januarie ondergemiddelde reënvalpatrone en bogemiddelde temperature veroorsaak. Die woordvoerder, Hannelee Doubell, sê die verskynsel, saam met aardverwarming, kan 2027 die warmste jaar nóg maak. Sy sê hittegolwe kan besonder erg wees indien droë toestande […]
# Former British prime minister Sir Keir Starmer is to stand down as member of Parliament for Holborn and St Pancras, triggering a by-election in the London constituency. Starmer says he has decided it’s the right time to leave Parliament after eleven years as an MP. He will now focus on international affairs, including defence, […]
# Die Internasionale Handelsadministrasiekommissie vra voorlopige maatreëls van tot 28,11-persent op die invoer van kleurbedekte staal uit China. Die maatreëls, wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gaan toepas, sal ses maande geld. Vervaardigers ArcelorMittal Suid-Afrika en Safal Steel het gekla Chinese staal word teen pryse onder markwaarde in die Suider-Afrikaanse Doeane-unie bemark, wat plaaslike vervaardigers wesenlik benadeel. […]
# The SA Weather Service warns the current El Niño weather pattern which may become the strongest on record, will probably cause below-normal rainfall from October to January, with above-normal temperatures. Spokesperson Hannelee Doubell says the combination with global warming could make 2027 the warmest year ever. Heatwaves may be severe if dry conditions occur. […]
# Four South African industry organisations have raised concerns over reports that six Chinese companies plan to establish manufacturing facilities in Gauteng. The firms are expected to produce transformers and pylons for the National Transmission Company’s expansion programme. The Power Line and Substation Association of South Africa, Manufacturing Circle, Steel and Engineering Industries Federation of […]
# Iran se president, Masoud Pezeshkian, sê sy land sal onmiddellik sy deel doen as Amerika sy beloftes nakom ingevolge die tussentydse ooreenkoms wat in Junie onderteken is. Hy het gepraat tydens die beraad van die Sjanghaise Samewerkingsorganisasie in Bisjkek nadat albei lande die eerste regstreekse aanvalle op mekaar uitgevoer het sedert laat in Julie. […]
# The International Trade Administration Commission has requested provisional measures of up to 28.11-percent on colour-coated steel imports from China. The measures, implemented by the South African Revenue Service will remain in place for six months. Producers ArcelorMittal South Africa and Safal Steel had complained that Chinese steel was being dumped in the Southern African […]