# Business Leadership South Africa says the country requires a trade strategy that is built on analysis of where it can actually compete, not on the optics of summits. This comes as government has reaffirmed its strategic partnership with Brazil, with ambitions to deepen economic ties. South Africa exported 5.2-billion-rand worth of goods to Brazil […]
# Owerhede in Nepal het begin om honderde ongeïdentifiseerde slagoffers te begrawe ná verlede week se rampspoedige kits-oorstromings. Die sterftesyfer na die ramp op die Nepal-Tibet-grens staan tans op 955, met meer as vier-duisend mense wat nog vermis word. Nepal se skilderagtige Chitwan-distrik dien as tydelike begraafplaas vir liggame wat te erg ontbind is om […]
# Authorities in Nepal have started the process of burying hundreds of unidentified victims following last week’s catastrophic flash floods. The death toll from the disaster on the Nepal-Tibet border currently stands at 955, with over four-thousand people still missing. Nepal’s scenic Chitwan district now serves as a temporary burial ground for bodies too badly […]
# Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky sê hy het ‘n omvattende en konstruktiewe telefoongesprek gevoer met die Amerikaanse president Donald Trump se gesante Steve Witkoff en Jared Kushner. Hulle het gekyk na verdere koördinering tussen die onderhandelingspanne en die ontwikkeling van vredesoplossings. Zelensky sê hy het Witkoff en Kushner ingelig oor die omstandighede op die […]
# ʼn Jurie in Las Vegas het Duane “Keffe D” Davis skuldig bevind aan die moord op Tupac Shakur, byna 30 jaar nadat die beroemde kletsrymer doodgeskiet is. Shakur is op 7 September talle kere geskiet tydens ʼn verbyry-skietery in Las Vegas en is dae later dood. Aanklaers beskuldig die 63-jarige Davis dat hy die […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky says he had a detailed and constructive phone call with US president Donald Trump’s envoys Steve Witkoff and Jared Kushner. They discussed further coordination between the negotiating teams and developing solutions to achieve peace. Zelensky says he informed Witkoff and Kushner about the situation on the battlefield, where Russia’s gains […]
# President Donald Trump van Amerika het Iran gedreig na Teheran se wraakaanvalle op Amerikaanse militêre teikens in Jordanië en die Verenigde Arabiese Emirate, en sê “ons gaan hulle hard slaan”. Amerikaanse magte het twee Iranse vuurpyllanseerders op die Larak-eiland in die Straat van Hormoes aangeval. Drie mense is in die aanval dood. Trump het […]
# A Las Vegas jury has found Duane “Keffe D” Davis guilty of first-degree murder in the death of Tupac Shakur, nearly 30 years after the famous rapper was gunned down. Shakur was shot multiple times on 7 September 1996 in a drive-by shooting in Las Vegas and died several days later. Prosecutors accused 63-year-old […]
# Die dodetal in verlede week se kitsvloedramp in die Nepal-Tibet-grensgebied staan nou op 955, met sowat vierduisend-471 mense wat steeds vermis word. Onder die vermistes is honderde werkers in hidroprojektonnels, ondergrondse gange wat die beweging van water van hidroprojekte vergemaklik. Nepal se eerste minister, Balendra Shah, het erken dat die land nie ten volle […]