# Die direkteur-generaal van die Internasionale Atoomenergie-agentskap, Rafael Grossi, sê 2015 se kernooreenkoms met Iran is nie meer werkbaar nie. Teheran se kern- en tegnologiese vermoëns het aansienlik gevorder sedert die vorige ooreenkoms bereik is. Iran het sowat elf ton lae-verrykte uraan na Rusland verskeep in ruil vir natuurlike uraan, wat ‘n belangrike deel van […]
# The director-general of the International Atomic Energy Agency, Rafael Grossi, says the 2015 nuclear agreement with Iran is no longer a workable model. Tehran’s nuclear and technological capabilities have significantly advanced since the previous deal was reached. Iran shipped approximately eleven tonnes of low-enriched uranium to Russia in exchange for natural uranium as a […]
# The United Nations says the escalation of hostilities in Lebanon underscores the need for a diplomatic solution to end the cycle of violence. Israel and Iranian-backed militant group Hezbollah have continued attacks despite accepting a US plan to halt hostilities. Since March, three-thousand-412 people have been killed and more than ten-thousand injured in strikes […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika behou belangrike vee-uitvoermarkte odanks die bek-en-klouseer-uitbreking. Die land het sedert Februarie 13,5-miljoen dosisse entstof bekom en byna 4,4-miljoen diere ingeënt. Steenhuisen sê die regering dra die koste van die inentingsveldtog om die uitwerking op boere te verminder. Hy sê handelsgesprekke gaan voort om seker te maak […]
# Minister of Agriculture John Steenhuisen says South Africa is successfully maintaining key livestock export markets despite the ongoing foot and mouth disease. Since February, the country has procured 13.5 million doses of vaccine and vaccinated nearly 4.4 million animals. Steenhuisen says government has shouldered the financial burden of the vaccination campaign to reduce the […]
# Die Iran-ondersteunde Hisbolla het ingestem tot ʼn Amerikaanse voorstel vir ʼn skietstilstand waar die groep aanvalle op Israel staak en Israel nie die Libanese hoofstad Beiroet aanval nie. Dit volg nadat Iran aan vredesonderhandelinge met Amerika onttrek het uit verset teen Israel se aanvalle in Libanon. Die huidige konflik het in Maart begin nadat […]
# Iran-backed Hezbollah has agreed to a US proposal for a ceasefire, which will halt attacks on Israel and for Israel not to attack the Lebanese capital, Beirut. This comes after Iran pulled out of peace talks with the US in protest at the Israeli offensive in Lebanon. The current conflict began in March, after […]
# Die vakbondfederasie Cosatu het die regering gevra om die brandstofheffing verder te verlig om sukkelende werkers te ondersteun tydens die Midde-Oosterse konflik. Petrolpryse styg om middernag met ‘n verdere een-rand-43-sent per liter, terwyl die dieselprys met drie-rand-23-sent per liter sal daal. Die algemene brandstofheffings-verligting is verminder. Matthew Parks van Cosatu sê die petrolprysverhoging is […]
# Die Europese Unie sê hy wil ʼn bestendige, voorspelbare en bemagtigende omgewing skep vir volhoubare groei in Suid-Afrika. Die EU hou vandeesweek ʼn nuwe soort beleggingsveldtog in Johannesburg, Kaapstad en Durban. Dit is gemik op die beskikbaarmaking van kapitaal volgens die 2025 EU-SA skoon handels- en beleggingsvennootskap om die land se Billike Energie-oordrag te […]