# Die Amerikaanse weermag sê hy het vier Iranese eenrigting-aanvalshommeltuie afgeskiet wat na die Straat van Hormoes gelanseer is. Dit volg enkele dae nadat Amerika en Iran mekaar aangeval het terwyl toenemende spanning die wankelende skietstilstand tussen die twee lande bedreig. Een persoon is dood en meer as 60 gewond in Iranse aanvalle op die […]
# Die Fitch-graderingsagentskap verwag Suid-Afrika se skuld en bruto binnelandse produk sal oor die volgende twee jaar stabiliseer teen ongeveer 80-persent van die BBP. Dit sluit plaaslike owerheidskuld in, en is ver bo die 2027 ‘BB’-mediaan van 53-persent. Die agentskap sê skuldstabilisering is te danke aan verbeterde fiskale prestasie en voorraadvloei-aanpassings met onttrekkings op deposito’s […]
# Government has welcomed Fitch’s decision to upgrade South Africa’s long-term foreign and local currency credit ratings to ‘BB’ from ‘BB-’ and maintain the stable outlook. According to Fitch, the upgrade reflects South Africa’s record of prudent fiscal management and its progress on fiscal consolidation, despite weak economic growth and domestic and external shocks. Fitch said […]
# Fitch Ratings believes president Cyril Ramaphosa will remain in office, despite establishment of Parliament impeachment committee on Phala Phala matter set up last month. It expects the ANC with 40-percent of seats in Parliament will remain supportive of the President. Fitch Ratings says tensions within the ANC and the government of national unity are likely to increase, […]
# Die Fitch-graderingsagentskap het Suid-Afrika se langtermyngradering vir wanbetaling van BB-minus na BB opgradeer, met ‘n stabiele vooruitskouing. Hy sê die aanpassing weerspieël basies Suid-Afrika se rekord van omsigtige fiskale bestuur en vordering met fiskale konsolidasie, ondanks swak ekonomiese groei en binnelandse sowel as eksterne skokke. Fitch sê saam met bruto binnelandse produkhersienings laat dit […]
# At least 49 people have died of thirst in a remote part of the Sahara desert in northern Niger after the truck carrying them broke down. Authorities say the group had been returning from Mali where they had attended a Muslim festival when they ran out of water, stranded more than 80 kilometres west […]
# Minstens 49 mense is in ‘n afgeleë deel van die Sahara-woestyn in die noorde van Niger van dors dood nadat die vragmotor waarin hulle gereis het, onklaar geraak het. Owerhede sê die groep was op pad terug van Mali waar hulle ‘n Moslem-fees bygewoon het toe hulle meer as 80 kilometer wes van Assamaka, […]
# Fitch Ratings has anticipated South Africa’s debt and gross domestic product will stabilise over the next two years at around 80-percent of GDP including local government debt, well above the 2027 ‘BB’ median of 53-percent. It says debt stabilisation is due to improved fiscal performance and stock-flow adjustments with drawdowns on deposits and lower discounts at issuance, the […]
# Die Kabinet het Suid-Afrika se belofte van ongeveer 95-miljoen-rand goedgekeur om ‘n reaksieplan dwarsoor die vasteland te ondersteun. Dit volg na die Ebola-uitbreking in dele van die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het aan die media gesê die fondse sal bydra tot voorbereidings- en reaksiepogings regoor […]