# Hawks seized approximately 90 kilograms of suspected cocaine with an estimated street value of 36-million-rand at the Durban Harbour in KwaZulu-Natal yesterday. Hawks spokesperson, Katlego Mogale says they were informed about suspected cocaine concealed within an excavator that had arrived at the Q and R Car Terminal aboard the vessel Neptune Ace Tokyo from […]
# Polisie is op soek na verdagtes nadat minstens 12 mense naby ‘n fees in Toledo, in die Midde-Weste van Amerika geskiet is. Tien mense is volgens berigte in ‘n bestendige toestand, maar twee is in ‘n bedenklike toestand. Die slagoffers se ouderdomme wissel van 16 tot 61 jaar oud. Die adjunk-polisiehoof van Toledo, het […]
# Police say they are searching for suspects after at least 12 people were shot near a festival in Toledo, in the midwestern US state of Ohio. Ten people are reported to be in stable condition, while two remain in critical condition. The victims’ ages ranged from 16 to 61. Toledo Deputy Police Chief Joe […]
# Rusland sê Oekraïne het die gebied digby St Petersburg aangeval, op die laaste dag van ‘n ekonomiese forum in die stad. Meer as 140 hommeltuie is oor die omliggende Leningrad-streek afgeskiet. Die stad se inwoners is vir die eerste keer sedert Rusland se volskaalse inval in Oekraïne in 2022, gevra om binnenshuis te bly. […]
# Russia says Ukraine has launched an attack on and around St Petersburg, as the city hosted the final day of an economic forum. More than 140 drones were shot down over the surrounding Leningrad region. The city’s residents were urged to stay indoors for the first time since Russia’s full-scale invasion of Ukraine in […]
# Die Regering het Fitch se besluit verwelkom oor die opgradering van Suid-Afrika se langtermyn-kredietgradering vir buitelandse sowel as die plaaslike geldeenhede van ‘BB-minus’ tot ‘BB’, en om sy stabiele vooruitskouing te behou. Volgens Fitch weerspieël die opgradering Suid-Afrika se rekord van omsigtige fiskale bestuur en sy vordering met fiskale konsolidasie, ondanks swak ekonomiese groei […]
# Die Fitch-graderingsagentskap glo President Cyril Ramaphosa sal sy pos behou, in weerwil van die ampsklagkomitee wat die Parlement verlede maand oor die Phala Phala-kwessie op die been gebring het. Fitch verwag die ANC met 40-persent van die setels in die Parlement sal president bly ondersteun. Die agentskap verwag dat spanning in die ANC en die […]
# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, sê Suid-Afrika verwelkom die Afrika-Unie se verklaring van 2026 as die Jaar van Water. Sy sê dit is ‘n belangrike erkenning dat watersekerheid noodsaaklik is om die vasteland se ontwikkelingsverwagtinge te bereik. Majodina het die openingsrede tydens die Raad van Ministers van die Incomati- en Maputo-rivierbekkenskommissie […]
# Water and Sanitation minister, Pemmy Majodina says South Africa has welcomed the African Union’s declaration of 2026 as the Year of Water. She says it is an important recognition that water security is fundamental to achieving the continent’s developmental aspirations. Majodina addressed the inaugural meeting of the Council of Ministers of the Incomati and Maputo […]