# Die Nasionale Mynwerkersvakbond het solidariteit met die mense van Nepal uitgespreek na verwoestende kitsvloede langs die Nepal-China-grens. Meer as een-duisend-twee-honderd mense is dood, terwyl ongeveer vier-duisend steeds vermis word met soek- en reddingsoperasies wat voortduur. Die vakbond se hoofsekretaris, Mpho Phakedi, het die internasionale gemeenskap en die Suid-Afrikaanse regering versoek om dringend humanitêre hulp […]
# The National Union of Mineworkers has expressed solidarity with the people of Nepal following devastating flash floods along the Nepal-China border. More than one-thousand-200 people have died, while about four-thousand remain missing as search and rescue operations continue. NUM general-secretary Mpho Phakedi has called on the international community and the South African government to […]
# Die VN se Algemene Vergadering het gestem om die tradisionele wêreldkaart te vervang met een wat die grootte van Afrika meer akkuraat weerspieël. Die resolusie, gesteun deur lede van die Afrika-Unie, is aanvaar met die steun van 164 nasies, insluitend Frankryk en Brittanje. Die VSA was die enigste nasie wat daarteen gestem het – […]
# The UN General Assembly has voted to replace the traditional world map with one that more accurately reflects the size of Africa. The “Correct the Map” resolution, backed by members of the African Union, passed with the support of 164 nations, including France and the UK. The US was the only nation to vote […]
# Amerikaanse onderhandelaars Steve Witkoff en Jared Kushner besoek Rusland en Oekraïne dié naweek in ‘n klaarblyklike poging die einde van die oorlog te versnel. President Volodymyr Zelensky van Oekraïne het bevestig dat hy môre die gesante sal ontmoet, nadat hulle vandag Moskou besoek om gesprekke met die Russiese president Vladimir Putin te voer. Witkoff […]
# US negotiators Steve Witkoff and Jared Kushner will visit Russia and Ukraine this weekend, as efforts to end the war appear to be gathering pace. Ukraine’s President Volodymyr Zelensky confirmed he will meet the envoys tomorrow, after they visit Moscow today to hold talks with Russian President Vladimir Putin. Witkoff and Kushner have led […]
# Minstens 37 mense is dood weens giftige dampe terwyl hulle na bewering petrol uit ‘n pyplyn in Nigerië se Rivers-staat gesteel het. ‘n Omgewingsgroep het aan die BBC gesê baie word steeds vermis nadat meer as 100 mense in bootjies op die Okari-pier in Okrika toegesak het om die brandstof in die donker te […]
# At least 37 people have died after inhaling toxic fumes while allegedly stealing petrol from a pipeline in Nigeria’s Rivers State. An environmental group told the BBC many are still missing after more than 100 people descended on the Okari Jetty in Okrika in small boats to collect the refined fuel under cover of […]
# ‘n Russiese hommeltuig het gister die hoofkwartier van Oekraïne se SBU-veligheidsdiens in Kiëf getref, een van die mees prominente teikens sedert Rusland sy lugaanvalle op Oekraïne verskerp het. Minstens 12 mense is in die aanval beseer. Dit kom te midde van twee Amerikaanse vredesonderhandelaars se beplande besoek môre aan Kiëf. President Volodymyr Zelensky het […]