# Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal sê gure weer beïnvloed verskeie dele van die provinsie, met swaar sneeu wat gelei het tot die sluiting van die Sani-pas. Reisigers wat op pad is na Lesotho word aangeraai om hul reise uit te stel totdat toestande verbeter. Senzelwe Mzila van die departement […]
# ‘n Distrikshof in Den Haag het ‘n 49-jarige Nederlandse vrou skuldig bevind aan oorlogsmisdade en tot sewe jaar tronkstraf gevonnis omdat sy haar seun, wat toe 14-jaar-oud was, toegelaat het om ‘n vegter vir die Islamitiese Staat te word. Die vrou, slegs geïdentifiseer as Ayada K, is skuldig bevind weens die bystand en aanmoediging […]
# Die president van die Goethe Universiteit in Duitsland se Sentrum vir Finansiële Studies, Axel Weber, waarsku stygende wêreldwye ekonomiese wanbalanse vuur handelspanning, finansiële onbestendigheid en beskermende handelsbeleide aan. Hy het tydens die Tito Mboweni-gedenklesing gesê opkomende ekonomieë is dikwels die eerste slagoffers wanneer wêreldwye likiditeit verskerp en geopolitieke spanning handel en kapitaalvloei ontwrig. Weber […]
# The KwaZulu-Natal Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs says severe weather is affecting several parts of the province, with heavy snowfall forcing the closure of the Sani Pass. Travellers heading to Lesotho have been advised to delay their journeys until conditions improve. The department’s Senzelwe Mzila has urged residents to use heating devices […]
# Die minister van Minerale en Petroleumhulpbronne, Gwede Mantashe, sê die bekendstelling van Suid-Afrika se nuwe aanlyn mynboulisensiestelsel vorder bestendig, met aansoeke wat nou digitaal in die Wes-Kaap verwerk word. Die Parlement het gehoor dat lesse uit die provinsie die inwerkingstelling landwyd sal bespoedig. Mantashe het ook bevestig dat die Wetsontwerp op die Ontwikkeling van […]
# A District Court in The Hague convicted a 49-year-old Dutch woman of war crimes and sentenced her to seven years in prison for allowing her then 14-year-old son to become a fighter for Islamic State. The woman, identified only as Ayada K, was convicted for aiding and abetting the recruitment of a child soldier […]
# Die vakbondfederasie Cosatu verwelkom die Internasionale Arbeidsorganisasie se Komitee vir die Toepassing van Standaarde se steun aan Suid-Afrika se pogings om gelyke indiensneming te bevorder. Dit volg ná ‘n saak deur Business Unity South Africa, waarin beweer word daar is nie geraadpleeg oor die Wet op Billike Indiensneming nie. Woordvoerder Matthew Parks sê die […]
# The president of the Goethe University’s Centre for Financial Studies, Axel Weber, has warned that rising global economic imbalances are fueling trade tensions, financial instability and protectionist policies. Speaking at the Tito Mboweni memorial lecture, Weber said emerging economies are often the first victims when global liquidity tightens and geopolitical tensions disrupt trade and […]
# Die Verenigde Nasies se hoëkommissaris vir Menseregte, Volker Türk, vra op Wêreldomgewingsdag meer beskerming vir omgewings- en grondbeskermers. Byna 600 van hierdie aktiviste is die afgelope drie jaar wêreldwyd vermoor of het spoorloos verdwyn, terwyl baie ander in minstens 55 lande aangehou is. Türk sê dis skokkend dat mense wat kinders se toekoms verdedig, […]