# ‘n Al-Kaeda-geaffilieerde militantegroep het aanspreeklikheid aanvaar vir die dodelike aanval op Niger se grootste lughawe. Vyf-en-dertig mense is dood toe gewapende mans losgebrand het op die Diori Hamani-internasionale Lughawe en militêre basis in die hoofstad, Niamey. Die lughawe en militêre lugbasis is op dieselfde perseel. Die slagoffers sluit in 22 aanvallers, 11 soldate en […]
# Hernude Israelse lugaanvalle in suidelike Libanon het oornag die lewens van minstens 15 mense geëis. Die staatsnuusagentskap NNA berig die aanvalle op verskeie dorpe in die Nabatieh-distrik was van die hewigste in onlangse weke. Israel sê die aanvalle was gemik op Hizbolla-teikens in verskeie gebiede in reaksie op die Iran-gesteunde militante groep se herhaalde […]
# Andy Burnham van die Britse Arbeidersparty het Makerfield se tussenverkiesing gewen, wat die weg baan om eerste minister Keir Starmer uit te daag om die party-leierskap. Groter-Manchester se gewese burgemeester het Robert Kenyon van die Reform UK-party verslaan. Starmer het Burnham gelukgewens en sê kiesers het die party se veldtog van hoop en optimisme […]
# Renewed Israeli strikes on southern Lebanon killed at least 15 people overnight. State news agency NNA reports the bombardment on several towns in the Nabatieh district was among the heaviest in recent weeks. Israel says the attacks were aimed at Hezbollah targets in several areas in response to the Iranian-backed militant group’s repeated violations […]
# An Al-Qaeda affiliated militant group has claimed responsibility for the deadly attack at Niger’s largest airport. Thirty-five people were killed when gunmen opened fire at the Diori Hamani International Airport and military base in the capital of Niamey. The airport and military airbase are in the same complex. The fatalities comprised 22 assailants, 11 […]
# The British Labour Party’s Andy Burnham has won the Makerfield by-election, paving the way for him to challenge prime minister Keir Starmer for the governing party’s leadership . The former mayor of Greater Manchester defeated Reform UK’s Robert Kenyon, securing 55-percent of the vote. Starmer congratulated Burnham, saying voters chose Labour’s campaign of hope […]
# Die Grensbestuursowerheid sê die voortgesette deportasie-prosesse wat onwettige buitelanders betref wys die staat se vermoë om immigrasiewette streng, regverdig en menslik toe te pas. Een-duisend-596 Malawiese en Zimbabwiese burgers se inligting is gister verwerk tydens ʼn intensiewe operasie van 13-uur op die Beitbrug-grenspos in Limpopo. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê hulle balanseer […]
# Vandag se beplande samesprekings tussen Amerika en Iran in Switserland is gekanselleer. Die Withuis skryf dit toe aan onopgeloste logistiek in die volgende onderhandelingsfase nadat die twee lande hulle daartoe verbind het om binne 60 dae ‘n finale ooreenkoms te bereik. Die Amerikaanse visepresident, JD Vance, sou die onderhandelings lei. Iran het ook sy […]
# The Border Management Authority says the ongoing deportation operation of illegal foreign nationals continues to demonstrate the state’s capacity to enforce immigration laws firmly, fairly and humanely. An intensive 13-hour operation at Beitbridge border post in Limpopo yesterday saw the processing of one-thousand-596 Malawian and Zimbabwean nationals. BMA spokesperson, Mmemme Mogotsi, says they are […]