# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê Amerika se nuwe visumbeperkings op Suid-Afrika is ‘n verrassing. Dis gemik op diegene wat volgens Amerika rassediskriminasie, die aanhitsing van geweld of onteiening sonder vergoeding bevorder. Tau sê hy sal volgende week met die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, vergader. Hy beklemtoon die regering bly daartoe verbind om met Washington in gesprek te tree:
Tau verras deur Amerikaanse visumbeperkings voor vergadering met Rubio [KLANK]
ENG TauOnUSEngagement