# Sri Lanka sukkel met die ergste uitbreking in jare van die muskiet-oordraagbare denguekoors, met meer as 44-duisend gevalle en 28 sterftes wat sedert Januarie aangeteken is. ‘n Amptenaar het gesê dit plaas openbare hospitale onder druk. Dengue is algemeen tydens Sri Lanka se moesonseisoen, maar onbeheersde verstedeliking en skade weens die sikloon Ditwah het […]
# Sri Lanka is battling the worst outbreak of mosquito-borne dengue fever in years, with more than 44-thousand cases and 28 deaths recorded since January. An official said it is putting public hospitals under strain. Dengue is common during Sri Lanka’s monsoon season, but unplanned urbanisation and damage caused by Cyclone Ditwah worsened the outbreak […]
# Meer as 500 ondersteuners van die March and March-beweging het in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, byeengekom en geëis dat ongedokumenteerde buitelandse burgers Suid-Afrika moet verlaat voor ‘n self-opgelegde sperdatum van 30 Junie. News24 berig die anti-onwettige migrasiegroep wil soortgelyke repatriasieprosesse vir burgers van ander lande hê, ná die onlangse repatriasie van Malawiese burgers uit Durban. Swaar […]
# More than 500 supporters of the March and March movement gathered in Pietermaritzburg, in KwaZulu-Natal, calling for undocumented foreign nationals to leave South Africa ahead of a self-imposed 30 June deadline. According to News24 the anti-illegal migration group wants similar repatriation processes for nationals from other countries, following recent returns of Malawian nationals from […]
# Meer as 300 Zimbabwiese burgers soek skuiling en vrywillige repatriasie by hulle land se konsulaat in Kaapstad voor die versetoptrede teen onwettige immigrante die 30ste Junie. News24 berig gesinne het Woensdagaand begin aankom en die getalle het gister toegeneem. Baie sê hulle voel nie meer veilig in hul gemeenskappe nie weens toenemende spanning, ‘n […]
# More than 300 Zimbabwean nationals are seeking refuge and voluntary repatriation at their country’s consulate in Cape Town ahead of the 30 June protest against illegal immigrants. According to News24, families began arriving on Wednesday night, with numbers increasing by yesterday. Many say they no longer feel safe in their communities due to growing […]
# Die vakbond Solidariteit vra die regering om dringend te reageer op Amerika se eise ná berigte oor die staking van die befondsing vir die President se Noodplan vir Vigsverligting. Die vakbond voer aan voortgesette vertragings om Amerika se bekommernisse op te los, insluitend oor landelike veiligheid, eiendomsregte, rasgegronde wetgewing en buitelandse beleid, kan tot […]
# Trade union Solidarity calls on government to urgently respond to US demands following the reported discontinuation of funding for the President’s Emergency Plan for AIDS Relief programme. The union argues continued delays in resolving issues raised by the US, including concerns over rural safety, property rights, race-based legislation and foreign policy, could lead to […]
# ‘n Al-Kaeda-geaffilieerde militantegroep het aanspreeklikheid aanvaar vir die dodelike aanval op Niger se grootste lughawe. Vyf-en-dertig mense is dood toe gewapende mans losgebrand het op die Diori Hamani-internasionale Lughawe en militêre basis in die hoofstad, Niamey. Die lughawe en militêre lugbasis is op dieselfde perseel. Die slagoffers sluit in 22 aanvallers, 11 soldate en […]