‘n Treindrywer van East Midlands Railway is dood en 89 mense is beseer nadat twee passasierstreine suid van Bedford in die VK gebots het. Die ongeluk het gisteraand plaasgevind op ‘n roete na London St Pancras. Die trein was onderweg vanaf Corby toe dit met ‘n Nottingham-trein gebots het. Drie-en-dertig passasiers het ernstige tot kritieke […]
# Israel sê Hisbolla se skendings van die skietstaking en voortgesette aanvalle vereis voortdurende operasies in Suid-Libanon. ‘n Woordvoerder van die Israelse Weermag, Effie Defrin, sê hulle sal voortgaan om teen bedreigings op te tree, en doen wat nodig is om burgers te beskerm. Defrin sê vier Israelse soldate is dood. Hy het voorts gesê […]
# Die Suid-Koreaanse president, Lee Jae Myung sê die land se verkiesingbestuurstelsel moet heeltemal hersien word. Hy het ‘n reeks omstrede voorvalle by die Nasionale Verkiesingskommissie, insluitend ‘n tekort aan stembriewe, as belaglik bestempel. Lee het ‘n ondersoek deur aanklaers en die polisie gelas ná stembrieftekorte die plaaslike verkiesing van 3 Junie ontsier het. Die […]
# Israel says Hezbollah ceasefire violation and continued attacks require ongoing operation in Southern Lebanon. Israel Defense Forces spokesperson, Effie Defrin says they will continue to remove immediate threats, respond to Hezbollah’s violations, and do whatever is necessary to protect civilians. Defrin says four Israeli soldiers were killed. He stated that over recent weeks, Hezbollah has […]
# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê die regering en ander belanghebbendes het die veldtog teen onwettige immigrasie landwyd verskerp. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê hul het gister, in samewerking met die polisie en Binnelandse Sake, die terugkeer van 673 Malawiese en 202 Zimbabwiese burgers via Beitbrug gereël. Sy sê die […]
# Die Italiaanse eerste minister, Giorgia Meloni, het haar voormalige noue bondgenoot, die Amerikaanse president Donald Trump, Vrydag beskuldig dat hy ‘n storie oor haar versin het. Hy het aan ‘n Italiaanse TV-kanaal gesê sy het hom “gesmeek” om ‘n foto saam met haar by ‘n G7-beraad te neem. Meloni het hom ook berispe omdat […]
# The Italian prime minister Giorgia Meloni accused her one-time close ally US president Donald Trump of fabricating a story about her on Friday, after he told an Italian TV channel she had “begged” him to take a photo with her at a G7 summit. Meloni chided him for acting with far greater deference to […]
# Border Management Authority commissioner, Michael Masiapato announced that government and other stakeholders have intensified their immigration enforcement operations across the country. BMA spokesperson, Mmemme Mogotsi says yesterday, the BMA, police and Home Affairs facilitated the repatriation of 673 Malawian nationals and 202 Zimbabwean nationals through Beitbridge. She says the Zimbabwean nationals were transported on […]
# South Korean president Lee Jae Myung said yesterday the country’s election management system needed a major overhaul. He called a series of controversies involving the National Election Commission including ballot-paper shortages absurd. Lee has ordered a probe into the shortages that marred the June 3 local elections, saying prosecutors and police would take part. […]