# Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, het ‘n vertraging van sosiale media vir kinders voorgestel en sê nuwe wetgewing kan binnekort ingedien word. Sy het tydens ‘n EU-beraad in Kopenhagen gesê ‘n paneel deskundiges sal ‘n plan saamstel om minderjariges aanlyn te beskerm. Verskeie lande in die res van die […]
# Sokker: Mexiko se ambassadeur in Suid-Afrika, Sara Valdes Bolano, sê haar land is gereed om Bafana Bafana te ontvang in die openingswedstryd van die Wêreldbekertoernooi. Die wedstryd op Estadio Azteca op 11 Junie vind plaas 16-jaar nadat die twee lande gelykop gespeel het in die openingswedstryd van die toernooi in Suid-Afrika in 2010. Bolano […]
# President Cyril Ramaphosa vra Afrika-lande om toerisme te erken as ‘n belangrike drywer van ekonomiese groei en werkskepping. Hy het tydens die amptelike opening van die Afrika-reis-indaba in Durban gesê toerisme is ‘n groeiende sektor wat help om die vasteland se beeld wêreldwyd te vorm. Hy het die belangrikheid van sterk infrastruktuur beklemtoon en […]
# ‘n Nederlandse hospitaal het 12 personeellede in kwarantyn geplaas as voorsorgmaatreël nadat bloed en urine van ’n hantavirus‑pasiënt sonder die nakoming van streng protokolle hanteer is. Die Radboud Universiteit se mediese sentrum in Nijmegen sê die personeel sal vir ses weke in kwarantyn bly en voeg by die besmettingsgevaar is baie laag en pasiëntsorg […]
# President Cyril Ramaphosa has urged African countries to recognise tourism as a major driver of economic growth and job creation. Speaking at the official opening of the Africa Travel Indaba in Durban, Ramaphosa said tourism is a growing sector that helps shape Africa’s image globally. He highlighted the importance of strong infrastructure and called […]
# Antigua and Barbuda has nominated Ecuador’s Maria Fernanda Espinosa as candidate to be the next United Nations Secretary-General. Espinosa, a former foreign affairs minister and defence minister in Ecuador, headed the UN General Assembly in New York in 2018 and 2019. Five candidates are now competing to take over from outgoing UN chief Antonio Guterres, including […]
# European Commission president Ursula von der Leyen has proposed a social media delay for children and says new legislation could be put forward soon. She told an EU summit in Copenhagen an expert panel was due to come up with steps on how to protect minors online. Several countries worldwide have already introduced social […]
# Die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika sê Suid-Afrika het verlede jaar 2,9-miljoen ton sitrus uitgevoer, die wêreld se grootste sitrusuitvoerder volgens volume, selfs groter as Spanje. Uitvoerende hoof Boitshoko Ntshabele sê die groei word aangedryf deur beleggings in boorde, sterk uitvoerstandaarde en wêreldwye aanvraag. Ntshabele sê die regering moet marktoegang verbeter tot sleutelstreke, insluitend die Europese […]
# A Dutch hospital quarantined 12 staff members in a preventive measure after blood and urine from a hantavirus patient were handled without observing strict protocols. Radboud University medical centre in Nijmegen says the staff members will be quarantined for six weeks, adding the infection risk was very low and patient care continued uninterrupted. International medical officials […]