Skip to content

Ramaphosa sê nuwe reismagtigingstelsel aanvanklik bekendgestel aan China, Indië, Indonesië en Mexiko [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die nuwe elektroniese reismagtigingstelsel is aanvanklik in vier sleutelmarkte bekendgestel, naamlik China, Indië, Indonesië en Mexiko. In sy toespraak by die bekendstelling van die digitale stelsel by OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng, het Ramaphosa gesê die stelsel sal mettertyd na meer lande uitgebrei word as deel van die regering se planne om immigrasiedienste te moderniseer en grenssekuriteit te versterk:

ENG RamaphosaOnTourism