# Health minister, Aaron Motsoaledi, says South Africa is working closely with the World Health Organisation to trace contacts linked to the hantavirus. The outbreak on the cruise ship MV Hondius claimed three lives. Two primary cases managed locally were a Dutch woman who died after arriving at OR Tambo International, and a Briton remaining hospitalised […]
# Israelse parlementslede het ‘n nuwe wet aanvaar waarvolgens ‘n spesiale tribunaal geskep word wat die doodstraf sal oplê aan Palestyne wat skuldig bevind is aan die Hamas-geleide aanvalle op Israel op 7 Oktober 2023. Minstens duisend-139 mense is dood tydens die aanvalle in die suide van Israel, en 251 ontvoer en na Gaza geneem. […]
# Israeli lawmakers have passed a new law which allows for the setting up of a special tribunal to impose the death penalty on Palestinians convicted of taking part the Hamas-led attack on 7 October 2023. At least one-thousand-139 people were killed in the attack in southern Israel, while another 251 were kidnapped and held […]
# Iran se ministerie van Buitelandse Sake sê sy reaksie op Amerika se jongste voorstel om die oorlog te beëindig, bevat geen buitensporige eise nie. President Donald Trump van Amerika het Iran se teenvoorstel verwerp en noem dit totaal onaanvaarbaar. Die ministerie se woordvoerder, Esmail Baghaei, sê dis Amerika wat volhou met onredelike eise tydens […]
# Iran’s Foreign Ministry says its response to the latest US proposal to end the war did not contain excessive demands. US president Donald Trump rejected Iran’s counterproposal, calling it “totally unacceptable”. The ministry’s spokesperson, Esmail Baghaei, says it’s the US that continues to make unreasonable demands during negotiations over ending the war and reopening […]
# Die Verenigde Koninkryk se eerste minister, Keir Starmer, hou vandag ʼn dringende kabinetsvergadering terwyl lede van sy regering vra dat hy ʼn tydlyn vir sy bedanking voorlê. Die Arbeidersparty het in verlede week se plaaslike verkiesing byna een-duisend raad-setels reg oor Engeland verloor, terwyl Reform UK groot vordering gemaak het. Die party het ook […]
# Die Suid-Afrikaanse superster, Tyla, sal een van die kunstenaars wees met die openingseremonies van die Wêreldbeker-sokkertoernooi. Daar sal afsonderlike seremonies wees in die gasheerlande – Amerika, Mexiko en Kanada. Die vieringe begin op 11 Junie in Mexiko waar die Grammy-bekroonde Tyla saam met ander kunstenaars soos J Balvin en Los Ángeles Azules sal optree. […]
# UK prime minister Keir Starmer is set to hold a crucial cabinet meeting today, amidst growing calls from members of his government to set out a timetable for his resignation. Last week’s local elections saw the Labour party lose almost one-thousand council seats across England, while Reform UK made massive gains. The party also […]
# President Donald Trump van Amerika sê die skietstilstand tussen Amerika en Iran is op ʼn naaldpunt. Dit volg nadat hy Teheran se jongste teenvoorstel om vyandelikhede te beëindig, as eenvoudig onaanvaarbaar beskryf het. Amerika se memorandum van een bladsy met 14 punte sluit voorstelle in soos die beëindiging van Iran se uraanverryking en die […]