# A report by Lesotho’s Ombud, Tlotliso Polaki, titled A House Still in Ruins, warns of worsening conditions in prisons and mental health institutions. The report indicates only nine-percent of recommendations made since 2023 have been implemented. Prison populations have risen to more than two-thousand-700 inmates, with outbreaks of tuberculosis, scabies and pellagra reported. She […]
# ‘n Verslag deur die Lesotho ombud, Tlotliso Polaki, met die titel A House Still in Ruins, waarsku teen verslegtende toestande in gevangenisse en geestesgesondheidsinstellings. Die verslag dui daarop dat slegs nege-persent van die aanbevelings wat sedert 2023 gemaak is, geïmplementeer is. Die tronkbevolking het gestyg tot meer as twee-duisend-700 gevangenes, met uitbrekings van tuberkulose, […]
# Kenia se minister van Buitelandse Sake, Musalia Mudavadi, sê die Afrika-Frankryk-beraad wat tans in Nairobi aan die gang is, spreek belangrike kontinentale kwessies aan terwyl dit groei bevorder. Die beraad bring die Franse president Emmanuel Macron en meer as 30 Afrika-leiers byeen om samewerking en belegging te versterk. Meer as een-duisend-500 afgevaardigdes woon die […]
# ‘n Amerikaner en ‘n Franse burger het positief getoets vir die hanta-virus nadat hulle huis toe is nadat hulle die luukse passiersboot verlaat het wat deur ‘n dodelike uitbreking getref is. Die Amerikaanse Gesondheidsdepartement sê ‘n tweede Amerikaner op die repatriasievlug het ook ligte simptome getoon. Franse owerhede sê ‘n vrou is in isolasie […]
# President Cyril Ramaphosa het sy meegevoel betuig aan die mense en regering van Botswana ná die dood van oudpresident Festus Mogae in die ouderdom van 86. Mogae is verlede week in die hospitaal dood. Hy word onthou as ‘n vooraanstaande staatsman en patriot, toegewy daaraan om Botswana te dien. Die woordvoerder van die Presidensie, […]
# Afrika se Reis-indaba 2026 het in Durban begin met die tema “Onbeperkte Afrika: Groei van Afrika se Toerisme-ekonomie”. Die vierdaagse toerisme‑ en handelsplatform, gelei deur die adjunkminister van Toerisme, Makhotso Sotyu, het afgeskop met BONDay, met die fokus op sake, vernuwing en digitale hervorming in toerisme. Toerismeleiers van reg oor Afrika wil vennootskappe versterk […]
# An American and a French national have tested positive for the hanta virus after returning home after leaving a cruise ship hit by a deadly outbreak of the virus. The US Health Department says a second American national on the repatriation flight had also shown mild symptoms. French authorities say a woman was isolating […]
# Kenya’s Foreign minister Musalia Mudavadi says the Africa-France Summit currently underway in Nairobi is tackling major continental issues while promoting growth. The summit brings French president Emmanuel Macron together with more than 30 African leaders to strengthen cooperation and investment. More than one-thousand-500 delegates are attending the two-day summit. He told SABC News the […]
# President Cyril Ramaphosa has extended condolences to the people and government of Botswana following the death of former third president Festus Mogae at the age of 86. Mogae died in hospital last week. Mogae is remembered as a distinguished statesman and patriot devoted to the service of Botswana. The Presidency spokesperson Vincent Magwenya says […]