# President Donald Trump van Amerika het Iran se reaksie op die onlangse vredesvoorstel verwerp en as “totaal onaanvaarbaar” beskryf. Teheran het sy reaksie gister voorgelê en volgens berigte sluit dit in dat die oorlog onmiddellik beëindig word en ʼn Amerikaanse see-blokkade verwyder word. Amerika se voorstel sluit in dat Iran se kernverryking gestaak, en […]
# Iran sê hy het reageer op Amerika se voorstel om die oorlog te beëindig. Die memorandum van verstandhouding bestaan glo uit een bladsy met 14 punte wat voorstel die Straat van Hormoes word heropen terwyl ʼn raamwerk opgestel word vir verdere beraadslaging oor Teheran se kernprogram. Pakistan as die bemiddelaar het bevestig die voorstel […]
# US president Donald Trump has rejected Iran’s response to the recent peace proposal, calling it “totally unacceptable”. Tehran submitted its response on Sunday, which reportedly includes an immediate end to the war and a halt to a US naval blockade. The US proposal includes a suspension of Iranian nuclear enrichment and restoring free transit […]
# Die passasierskip MV Hondius wat die middelpunt van die hantavirus-uitbreking is, het gister in Tenerife vasgemeer. Die skip het met 146 mense in die Kanariese Eilande aangekom nadat drie mense aan die virus gesterf het en nog agt siek geword het. Tot dusver is passasiers van Spanje, Frankryk, Brittanje, Kanada, België en Nederland per […]
# Iran says it has replied to a US peace proposal to end the war. The proposal reportedly consists of a one-page 14-point memorandum of understanding that would reopen the Strait of Hormuz while setting a framework for further talks on Tehran’s nuclear programme. Mediator Pakistan confirmed that it has forwarded the proposal to US […]
# The MV Hondius cruise ship, which is at the centre of the hantavirus outbreak, docked in Tenerife, Spain, on Sunday. The ship arrived in the Canary Islands carrying 146 people, after three people died of the virus and eight more became ill. So far, passengers from Spain, France, the UK, Canada, Belgium, and the Netherlands […]
# Ten minste 12 beamptes is dood tydens ‘n motorbomaanval by ‘n polisiestasie in noordwes Pakistan, gevolg deur ‘n hinderlaag op beamptes wat na die toneel gejaag het om te help. Die struktuur is verwoes en bakstene, verkoolde wrakstukke en beskadigde voertuie is oor die gebied versprei. Die polisie sê drie personeellede is lewend gevind […]
# A car bombing at a police post in northwestern Pakistan followed by an ambush on police personnel rushing to the scene to provide backup has killed at least 12 officers. The structure was reduced to rubble, with bricks, charred wreckage, and mangled vehicles scattered around the area. The police said three personnel were found […]
# Die Russiese president Vladimir Putin het Saterdag gesê hy dink die oorlog in Oekraïne is byna oor. Sy opmerkings volg enkele ure ná sy belofte van oorwinning in Oekraïne tydens Moskou se mees afgeskaalde Oorwinningsdag-viering in jare. Putin sê hy is bereid om te onderhandel oor nuwe veiligheidsreëlings vir Europa en sy voorkeur-onderhandelingsvennoot is […]