Skip to content

WGO waarsku baie mense in DRK soek te laat behandeling teen Ebola [KLANK]

# Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê hy verskerp sy reaksie op die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo. Vier-duisend-381 bevestigde gevalle is aangemeld en twee-duisend-en-11 mense is aan die virus dood. Die middelpunt van hierdie uitbreking van die Bundibugyo-spesie van Ebola is in die ooste van die DRK waar onsekerheid pogings om dit te beheer, belemmer. Die WGO se streekdirekteur vir Afrika, Mohamed Yakub Janabias, sê die dodetal styg omdat mense te laat behandeling soek:

ENG JanabiasOnTreatment