# Die Pentagon sê Amerika se oorlog teen Iran kos tot dusver 479-miljard-rand, wat hoër is as die syfer van 413-miljard-rand wat verlede maand aan die Kongres bekendgemaak is. Die Pentagon-tesourier, Jules Hurst, het aan die Huiskomitee vir Gewapende Dienste gesê die verhoging sluit die bygewerkte vervanging van toerusting, herstel- en bedryfskoste in. Hy sê […]
# The Pentagon says the US war against Iran has cost 479-billion-rand so far, an estimate that’s higher than the 413-billion rand figure provided to Congress last month. Pentagon Comptroller Jules Hurst told the House Armed Services Committee that the increase included updated repair and replacement of equipment and operational costs. He added that the […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê daar is tans geen teken van ʼn groter hantavirus-uitbreking nie. Die situasie kan egter verander weens die virus se lang ontkiemingstyd. Die WGO het tot dusver nege gevalle van die virus bevestig nadat mense die MV Hondius-passasierskip verlaat het. Drie mense wat op die skip was, is dood. Die WGO se […]
# The World Health Organisation says at the moment there is no sign of the start of a larger hantavirus outbreak, but the situation could change given the long incubation period of the virus. So far WHO has confirmed nine cases of the virus following evacuation from the MV Hondius cruise ship. Three people have […]
# Katar het weer bevestig dat dit belangrik is om vrye beweging deur die Straat van Hormoes te beskerm en enige aanvalle teen handelsvaartuie of dreigemente teen maritieme sekuriteit veroordeel. Sowat ʼn vyfde van die wêreld se olie en vloeibare aardgas beweeg gewoonlik deur die seestraat. Teheran sê dit sal gesluit bly tot Amerika sy […]
# Vier ministers het bedank te midde van toenemende oproepe dat die Britse premier Keir Starmer moet bedank weens die Arbeidersparty se rampspoedige plaaslikeverkiesingsuitslae. In sy bedankingsbrief het die minister van Gesondheid, Zubir Ahmed, gesê dit is duidelik dat die publiek onherstelbaar vertroue in Starmer verloor het. Die minister van Gemeenskappe, Miatta Fahnbulleh, die minister […]
# Qatar has reaffirmed the importance of safeguarding freedom of navigation in the Strait of Hormuz, condemning any attacks against commercial vessels or threats to maritime security. About a fifth of the world’s oil and liquefied natural gas supply normally passes through the Strait. Tehran says the Strait will remain closed until the US lifts […]
# Four ministers have resigned as there are growing calls for UK prime minister Keir Starmer to resign following the Labour Party’s disastrous local election results. In his resignation letter, Health minister Zubir Ahmed said it’s clear the public has irretrievably lost confidence in Starmer. Communities minister Miatta Fahnbulleh, Safeguarding minister Jess Phillips, and minister […]
# Antigua en Barbuda het Maria Fernanda Espinosa van Ecuador as kandidaat genomineer om die volgende sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies te wees. Espinosa, ‘n voormalige minister van Buitelandse Sake en minister van Verdediging in Ecuador, het die VN se Algemene Vergadering in New York in 2018 en 2019 gelei. Vyf kandidate ding nou mee […]