Skip to content

Zelensky sê Oekraïne het meer Patriot-onderskepmissiele nodig [KLANK]

# President Volodymyr Zelensky van Oekraïne sê sy land het slegs sowat een-persent van die vereiste Patriot-onderskepmissiele in voorraad wat nodig is om die land teen Russiese ballistiese aanvalle te beskerm. Moskou het die afgelope weke sy ballistiese-missielaanvalle op Kiëf verskerp. Daar is tans wêreldwyd ʼn tekort aan onderskepmissiele weens die VSA-Israelse oorlog teen Iran. Zelensky het aan CNN gesê hy beraadslaag daagliks met bondgenote om bykomende onderskepmissiele te kry of ander vermoëns daarvoor uit te ruil:

ENG ZelenskyOnMissiles