Skip to content

WGO waarsku Ebola-uitbreking in DRK is moontlik dodelikste ooit [KLANK]

# Die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo kan die dodelikste op rekord word. Meer as twee-duisend mense uit meer as vier-duisend-300 aangemelde gevalle is dood. Die uitbreking van 2014 tot 2016 in Wes-Afrika is steeds die dodelikste nadat meer as elf-duisend mense uit ongeveer 28-duisend gevalle dood is. Die WGO se direkteur-generaal, Tedros Ghebreyesus, sê hulle hoop om die verspreiding binne drie maande om te keer:

ENG GhebreyesusOnResponse