# Die regering het die onlangse bevindings van Intelpoint-navorsing verwelkom wat Suid-Afrika as die tweede mees geletterde land in Afrika gradeer, met ’n volwasse geletterdheidsyfer van 95-persent. Die Seychelle is boaan die lys met ’n geletterdheidsyfer van 95,9-persent. Die navorsing is gegrond op die persentasie van die bevolking van 15 jaar en ouer wat kan lees en skryf. Regeringswoordvoerder Nonkululeko Mtshali sê hierdie merkwaardige prestasie is ‘n bewys van die doeltreffendheid van die land se progressiewe onderwysbeleide:
Regering verwelkom navorsing wat wys dat Suid-Afrika een van die mees geletterde lande in Afrika is [KLANK]
ENG NonkululekoonMostLiterate