# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, vra lande om hul energie-oordrag self te vorm. Ramokgopa het tydens die vergadering van die G20-energie-oordrag-werkgroep in Sun City, Noordwes, gewaarsku hernubare energiebronne alleen sal nie wêreldwye energie-uitdagings oplos nie. Ramokgopa bepleit steun vir Afrika se Agenda 2063 en netwerkopgraderings, gegewe dat daar 760-miljoen mense is wat nie elektrisiteit het nie. Hy vra vir oplossings wat tegnologie insluit soos die opvang van koolstof om ontkoling en energiesekerheid te balanseer:
Ramokgopa vra lande om tegnologie-inklusiewe energie-oorgang by G20-vergadering te lei [KLANK]
ENG-RamokgopaOnEnergyAccess