Skip to content

Ramokgopa vra hervorming van energiefinansiering en buigsame tegniese oorgangsweë by G20 [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê geen energie-oordrag sal volhoubaar wees as hervorming van wêreldwye energiefinansiering nie plaasvind nie. Hy het by die G20 Energie-oorgangswerkgroep by Sun City, Noordwes gevra vir ‘n tegnologiese-inklusiewe benadering tot nasionale energiekombinasies en infrastruktuurgereedheid. Hy vra vir uitgebreide belegging, innovering, en samewerking ten opsigte van tegniese ontwikkelings, koolstofberging, en ontwikkeling van kapasiteit om buigsame, praktiese oorgangsweë vir almal te verseker:

ENG-RamokgopaOnEnergyFinance