# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê dié week se Afrika-groen waterstofberaad in Kaapstad sal die Pan-Afrika-Groen Waterstofverslag onthul, en ‘n strategie om energie-vernuwing te bevorder. Hy het in Kemptonpark, Gauteng, gesê die oplossing van die elektrisiteitskrisis sal ekonomiese groei ontsluit. Ramokgopa beklemtoon sy vertroue in Suid-Afrika se tegniese vermoë en sê energiehervorming is noodsaaklik om werksgeleenthede te skep, vir die nywerheidswese en die groen ekonomie:
Ramokgopa sê groen waterstofberaad is oplossing vir energiekrisis in SA [KLANK]
ENG-RamokgopaOnGreen