Skip to content

Ramaphosa verwelkom BMW X3 inprop elektriese motorproduksie in SA [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die bekendstelling van die nuwe BMW X3 inprop hibriede motor by die Rosslyn-aanleg in Pretoria is ‘n belangrike mylpaal vir Suid-Afrika se oorgangstrategie na groen-energie en nywerheidsontwikkeling. Ramaphosa het in sy toespraak BMW geloof vir sy voortgesette belegging, insluitend sy pogings met vaardigheidsopleiding en indiensneming van die jeug. Hy sê die oorgang na elektriese voertuie ondersteun die regering se doelwit van ‘n lae-koolstof ekonomie en plaaslike waardetoevoeging van noodsaaklike minerale:

ENG RamaphosaOnBMW