Skip to content

Ramaphosa sê toerisme is ‘n belangrike dryfveer van Afrika se ekonomie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa vra Afrika-lande om toerisme te erken as ‘n belangrike drywer van ekonomiese groei en werkskepping. Hy het tydens die amptelike opening van die Afrika-reis-indaba in Durban gesê toerisme is ‘n groeiende sektor wat help om die vasteland se beeld wêreldwyd te vorm. Hy het die belangrikheid van sterk infrastruktuur beklemtoon en Afrika-nasies versoek om toestande te skep waarin die bedryf kan floreer:

ENG RamaphosaOnTourism